Pasgelaai
Why you should never love a poet is because
2011-01-26 Why you should never love a poet is because Why you should never love a poet is because It all sounds very romantic and mysterious and exciting, but A poet is self-serving, self-obsessed, self-absorbed; A poet is emotionally expedient, dwarfed and ...
Black Swan demonstreer Aronofsky se byna geniale aanleg
2011-01-26 Ek erken: ek is nie ’n aanhanger van balletfilms nie. Robert Altman se 2004-film The Company, en selfs die klassieke The Red Shoes van 1948, so mooi soos wat dit was, het my dood verveel. Daarom het ek nie vreeslik na dié jaar se groot balletfilm, Black ...
Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen
2011-01-26 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/01/2011: Wiskunde-onderrig en om buite die boks te dink
2011-01-26 Die vraag wat ek myself baie dikwels vra is watter tipe onderwyser is ’n goeie wiskunde onnie. My dogter en ander slim kinders kies snaaks genoeg die kwaaiste onderwyser. Die tipe mens wat nooit smile nie en die kinders mag nie piep terwyl ...
Dwaalpoort moontlik die heel beste roman van 2010
2011-01-25 Dwaalpoort is Alexander Strachan se eerste roman sedert Die werfbobbejaan,wat in 1994 verskyn het. In 1997 het hy wel ’n kortverhaalbundel, Agter die suikergordyn, gepubliseer en nou het hy sy drama Kloof (2003) herskryf en goed daarin geslaag ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/01/2011: Tikkies verklaarde onkruid
2011-01-25 (Vrydag) Op die hv Kwartel en Ceres is die oorblyfsels van ‘n wattel. ‘n Dooie grys stomp wat verbrokkel onder die son. Die einste akasia was eens die trapleer tot ‘n droomuitsig in my woonbuurt. In die vêrte meander die ...
Wittgenstein-siklus
2011-01-25 Wittgenstein-siklus I in die kloostertuin praat wittgenstein in ’n privaat taal met sy plante bespeur hy in die rye plantjies ’n logiese patroon soos in die stelsin so het ek die vuurstoker gegooi na popper wys hy met ’n stok ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/01/2011: Kultuur aangewend as spektakel
2011-01-24 Met ons onlangse besoek aan Kaokoland, waaroor ek reeds geskryf het, het ek diep nagedink oor hoe nuuskierige toeriste ander mense se waardigheid kan aantas. Ons het byvoorbeeld besoek gaan aflê by ’n Himba-kraal by Purros, diep in ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/01/2011: Afrikaans, is dit ons erns?
2011-01-21 Jan Rap het mooi begin met sy stukkie oor die erns van Afrikaans, maar toe raak hy platvloers en maak my die donner in. Was dit vir hom nodig om die mooi taal met platvloersheid te besmet? Is dit nie dalk waar die fout by meeste van ons lê ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/01/2011: (Wan) Persepsies
2011-01-21 Maandag staan ek op OR Tambo Internasionaal by die sigaretafdeling van die “Duty Free”-winkel. Ek was reeds daar maar hulle het nie Chesterfield verkoop nie. Het toe na die Cosmic Candy-winkel geloop om te koop, maar hulle vra R35 ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/01/2011: Diep teleurgesteld in Pouveer
2011-01-21 Geagte Pouveer Vir iemand wat van alles weet wat hier op SêNet aangaan gaan dit die verstand te bowe dat jy versuim het om te noem wat Oom Daan en Tant Alie alles daar agter die kraalmuur aanvang. En dit, liewe Pouveer, het niks met silwer ...
Bravo, en Encore vir The Taming of the Shrew
2011-01-20 The Taming of the Shrew deur William Shakespeare Rolverdeling: Adrian Galley, Anthea Thompson, Grant Swanby, Juliet Jenkin, Mark Hoeben, Francis Chouler, Darron Araujo, Johann Vermaak, Peter Krummeck, Jeroen Kranenburg, John Caviggia, Daniel ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/01/2011: 'n Silwer sigaartjie vir Papkop
2011-01-20 Heito, Papkop! Ek is skoon van my voete geslaan deur jou gulde verwelkoming! Miskien moet ons weer ’n slag met die Silwer Sigaar ’n ekspedisie onderneem. Ek het net vanoggend ontdek dat Meneer Suikerberg van die gesigboek-faam ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/01/2011: 'n Knap meisie
2011-01-19 Ofskoon ek eNuus ’n bietjie lig in die broek vind, dink ek dat Emma de Villiers ’n knap meisie is met buitengewone talent. Sy is duidelik ’n steunpilaar wat haar sout voor en agter die kamera werd is. Ek sal so ver gaan deur ...
Wysgerige perspektiewe op die uniekheid van getal
2011-01-19"Die gegewe dat die “natuurlike” getalle op mekaar volg, dui op die potensiaal om sonder einde voortgesit te word – wat vanself sowel die oneindige as die aritmetiese tydsorde van opeenvolging ten tonele voer."
Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen
2011-01-18 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...
Die boek in krisis: Die onsigbare voet van marksensuur
2011-01-18 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Francis Galloway het die lesing in Afrikaans verwerk. Ons hoop dat die plasing van hierdie lesing ...
Moedertaalonderrig bevorder leerderprestasie en kulturele diversiteit
2011-01-18 Met die afskaffing van apartheid het die nuwe regering die edele beginsel van ’n veeltaligheidsbeleid aanvaar wat erkenning aan 11 amptelike tale gegee het.
