Daar's hoop
Vers1:
Voel jy ook soms soos ek, eensaam en alleen, eensaam en alleen
Wonder jy ook soms oor môre, oor die dinge wat kom, en waar gaan alles heen
Is die lig aan die einde van jou tonnel somtyds dof, of heeltemal af,
Lê jy in die aande wakker en hoor hoe die honde blaf
Chorus:
Sonder liefde is daar niks, sonder liefde is jy dood
Sonder liefde is daar niks, maar daar is altyd hoop!
Vers2:
Oorskadu vrees jou soms,
en belemmer dit jou sig,
Lê jou drome ook in skerwe, en die uitkoms versteek, draai jy net jou rug.
![]() |



