Pasgelaai

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-01-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Die Profeet, The Year in Quotes: 2010, ’n Mondvol lekker, Boerumoer – Oom Gysbert se dorpstories, Agency Blue en Moemin se verjaardag. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by ...

Bokomo-brekfisbrief;05/01/2011: Wense vir 2011

LitNet 2011-01-04 Aangesien ons in ’n siek en onvolmaakte wêreld bly, is ek realisties en is my wense vir 2011 net die volgende: Minder haat en nyd. Minder wreedaardige moorde, kapings en rooftogte. Minder kindermishandeling, molestering en ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/12/2010: Mossievroutjie se amperse ellendige einde

LitNet 2010-12-23 Onder die dak van ons huis is ’n mossienes wat al ’n hele paar seisoene deur dieselfde paartjie gebruik word. Waar ander mense met mag en mening die neste verwyder en gate toestop, ongeag of daar kleingoed in die nessie sit en vergaan ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/12/2010: Om 'n mens te wees

LitNet 2010-12-22 Hier op die lessenaar staan ’n klein moderne keramiekpoppie met groot plat voete. Sy eienaardige gevreetjie fassineer jou, die ogies is kraletjies wat rond beweeg, maar is bo-op die kop geplaas, sodat hulle nét boontoe kan kyk. Saam ...

LitNet Akademies Jaargang 7(3) - Desember 2010

2010-12-21 LitNet Akademies: Desember 2010 Jaargang 7(3)

Bokomo-brekfisbrief; 22/12/2010: Gewigte sake of gewigsvoordeel?

LitNet 2010-12-21 Ek sukkel al ’n heel lange tyd met ’n paar ekstra strategies geplaaste rolletjies. Noem dit muffin tops of gerysde deeg net wat jy wil maar dit is botweg gestel, sommer net vet. Hoe dit ook al sy ... Feit bly staan ek is oorgewig! Ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/12/2010: Grootfontein en Tsumeb in die ou Suidwes-herinneringe

LitNet 2010-12-20 Hier volg ’n paar los gedagtes oor my herinneringe aan Grootfontein, maar ook enkele gedagtes oor Tsumeb. In Desember 1979 verlaat ek Kaapstad, waar ek gebore is, en gaan vestig my in Pretoria. Dit het so gebeur: Gedurende September van ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/12/2010: Afrokreools

LitNet 2010-12-17 só onder baasskap, slawerny, apartheid, só onder die ferm bestuur van kolonis, só onder segregasie, afsonderlikheid, groei ek toe, van tong tot tong, onder baas se patri-oerdrang uit, onder ounooi se matri-aanvaarding in, ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/12/2010: Men are from Mars ... the god of war?

LitNet 2010-12-17 Jisou, hoekom is mans so kompeterend? Alles ontaard altyd in ’n kompetisie. Ek kan nog soort van verstaan met die sport. Die hele doel daarvan, sovêr ek kan aflei, is om te check wie die vinnigste, grootste, sterkste, slimste is (hoewel ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/12/2010: Ek praat die taal ... (Ngikhuluma izilimi ... )

LitNet 2010-12-17 Dis soos ’n baba wat leer praat. Eers vorm die vokale in jou mond, dan sit jy ’n konsonant of twee vooraan die vokaal en kry so per ongeluk ’n woord uit. Later is jy braaf genoeg om ’n regte woord te sê en jy kan wys ...

Nadoodse ondersoek: CSI vir poësieliefhebbers

Eckhard Cloete 2010-12-17 Op die omslag van Martina Klopper se debuutbundel, soos met ander onlangse NB-digbundels, is iets baie vreemds. Onder die titel, in hoofletters, die verklaring: “GEDIGTE”. Regtig, kan jy nou meer. Miskien is hierdie vermaning bedoel vir daai ...

Ons sterre verskeit (sic): Oor Annie, Liefling en Pride and Prejudice

Albert Maritz 2010-12-15 “The worst thing about new books is that they keep us from reading the old ones” – Joseph Joubert Wat ’n vreugde was die Gilbert & Sullivan Society se produksie van Annie nie! Die ongelooflike stelle (ontwerp – ...

Oor pyn in die knieë en die waarhede in Spud

Albert Maritz 2010-12-15 “When an artist reasons, it is because he no longer understands anything” – André Derain David Kramer gee my ’n pyn… in die knieë! Maggies, terwyl ek daar sit en kyk na sy plaasnar met sy rooi ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/12/2010: Soutsnoek om 'n Sondag te draai

LitNet 2010-12-15 Gisteroggend vang my oog die ousie wat in die glasbak met die soutsnoek rondkrap. Vir die wat dit nie ken nie, dit is nie die fancy gerookte snoek wat ’n mens in daai oranje boksies koop nie. Nee, hierdie is rou, grof gesoute snoek, wat in ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/12/2010: Die see is (was) blou

LitNet 2010-12-15 Drie donderstorms tref ons Sondag tussen Winburg en Bloemfontein. Dit reën baie hard en die wind waai hael in vlae teen die kar se ruite. Dit maak ons senuwees baie agtig. Later hou ons by ’n vulstasie stil. Die dameskleedkamer sit vol ...

die grondpad huis toe

Hilda Smits 2010-12-15

Gille vir Kersfees

Theunis Engelbrecht 2010-12-15 Luisterpaneel: Elsie Els, Naas Vermaas en Willemien Toerien Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Dit breek ons besmette harte net soveel soos julle s’n dat Sound Bites vanjaar baie ongereeld – indien ooit? – verskyn het. ...
Top