Pasgelaai
Open Book Festival Report 3: A whale of a time
2011-09-22 Henrietta Rose-Innes’s latest novel, Nineveh, was launched in the Iziko Museum’s Whale Well on Wednesday afternoon as part of the Open Book Literary Festival in Cape Town.Abel se lot bewys Karsten weer eens as een van ons beste misdaadskrywers
2011-09-21Met die openingstoneel skep Chris Karsten die atmosfeer vir Abel se lot. Die poëtiese beskrywing van wag-’n-bietjie en frangipani’s, die lug “skoon gewas” na die reën, die “dynsige stoomnewe oor die nat gras in die park” is ’n vals gerusstelling; die leser word, saam met die vlieë, vinnig deur die skoonheid gelei tot by die ontbinde lyk in die parkgronde van die Prince Louis Rwagasore-kliniek in Bujumbura, Burundi.
"Black rose" by Peter Rogers
2011-09-21 Black rose I thought I’d found my one in a million Thought I’d found trustworthy second opinion Once again I am the one who is fooled Mistreated, unforgiving as I lie here beaten with my face of anguish I can’t stand this anymore (Growl) It’s about time I ...
"Stephanus Johannes Paulus Kruger" deur Andre Sturgeon
2011-09-21 Stephanus Johannes Paulus Kuger Vers 1 Is dit ons wat so moet wees en treur? Is dit ons wat so moet kyk wat gebeur? In my hart is daar iets wat my verskeur In my land vrees ek vir dit en meer ...
"Sigarette en Pille" deur Andre Sturgeon
2011-09-21 Sigarette en pille Vers 1 Ma, ek wens jy was meer daar vir my Maar ek verstaan hoe seer jy kry En ek wens ek kon nog ’n rukkie bly Maar dis tyd dat ek moet vlerke kry
"Uit die pen van my" deur Andre Sturgeon
2011-09-21 Uit die pen van my Vers 1 Het jy die mooi maan gesien Skyn so mooi op kwart voor tien Wonder of jy sien wat ek nou sien Het jy my gesien probeer Weer en weer oor al die seer Wat meer kon ek vir ons twee gee
"Not so perfect" by Gareth James
2011-09-21 Not so perfect I’m not so perfect I’m not the blanket keeping you safe You might not know it But my heart bleeds like pouring rain
"Life's way" by Dries Millard
2011-09-21 Life's way Wake up, start your day with a routine cliché Nothing ever changes, all these familiar faces and places Everything bores you and you think to yourself It’s all just a waste of time …
"Pushed aside" by Gareth James
2011-09-21 Pushed aside Verse There he stood so hungry and confused And all he thinks is “What did I do to you? What have I done to deserve this Do you think that it could be any worse?”
"Meisie" deur Dries Millard
2011-09-21 Meisie vreemde meisie met donker sjokolade-bruin oë met sonlig-glimlag en mengelmoes-tong met snaakse sêgoed wat ander verstom met ’n soektog na iets om in te glo
"Ons sal bly leef" deur Dries Millard
2011-09-21 Ons sal bly leef Tyd, sonder prys en onbeskryflik, wat soos ’n ewigheid voor ons lê. Hoe kan ons ons weerhou van al die die gedagtes en emosies wat in ons opbou? Vir wat draai dinge altyd skeef in die deurmekaar en gejaagde wêreld waarin ons leef?
"Terug in die verlede" deur Dries Millard
2011-09-21 Terug in die verlede met verlede wat homself in die hede herhaal kom herinneringe van tye toe net water en liefde al wat nodig en goed genoeg was
Big Book Chain Chat #79: Short, Sharp & Snappy
2011-09-21 Well, no one wants to inflict on school students the “hoary old chestnuts”, those dreadful one-act plays like The Monkey’s Paw and The Bishop’s Candlesticks that seem to have been around for centuries
