Pasgelaai
LitNet-spens: Monoloog uit Koffer in die kas
2010-11-23Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Bokomo-brekfisbrief; 23/11/2010: Beide geslagte mag hul name gat maak
2010-11-22 Enige iemand wat my skrywes lees, sal besef dat ek 'n hele paar broertjies dood het aan politieke korrektheid. Nietemin voel ek myself genoop om as man kapsie te maak teen hierdie opskrif. Die opskrif van bostaandespeel op die woord ...
Piet Steyn se Tou grinterig, grusaam en gedetailleerd
2010-11-22 Eers was daar Snoeiskêr (wat in 2007 ’n finalis vir die Sanlam/Insig Groot Romanwedstryd was), toe Bottelnek (2009), en nou is Pine Pienaar weer terug in Tou. In die eerste twee boeke was dit ’n uitgemaakte saak: Wie wil nié iemand wat duime ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/11/2010: staat van Hoop
2010-11-19 bestaan ons in ’n stad van ons eie, Moederstad, Hartstad, Oorsprong, byeenkoms-, bergberaad-, Parlements-, kgotla-stad, veilige hawe, skuiling, bres, teen “Duiwelspiek” se drosterdissipels, teen “ras”, ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/11/2010: Hartbeespoortdam
2010-11-19 ’n Driebal boepense dobber tussen sandkuile en setperke. Die dam herinner aan Sjina se see. Rastas stormloop reisigers vanuit die pisreuk van die kraftmark en resiteer ’n spyskaart dwelms. Wie volg die bohaai as die singer net ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/11/2010: Verloor gewig ...
2010-11-19 Liewe SêNetters Hier is 'n wonderlike eetplan vir dié wat sukkel met hulle gewig. Dit het 'n ruk gelede oor die Internet hier aangesweef gekom. Hoe om 20kg in een week te verloor! Maandag: Ontbyt: Halwe koppie flou tee Middag: ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/11/2010: Pietertjie (SLP)
2010-11-19 Ons sê maar Pietertjie, nè? Pietertjie het hier aangekom met vroutjie en kind in die doeke. Vroutjie met plakkies wat skeef uitgetrap was van baie loop. Kind met doeke wat mens kon sien jare laas bleikmiddel gesien het. Maar ek moet ...
Boekbekendstelling: Essie Honiball – Die ontwaking
2010-11-18Anoeschka von Meck gesels oor haar jongste boek, Essie Honiball – Die ontwaking.
Die musiek beteken nog iets: Bittereinder se ware verhaal
2010-11-18 ’n Ware verhaal Bittereinder Ek ervaar ’n onvermydelike behoefte om byna elke reël aan te haal in my dagboek, in my status updates op Facebook, in verjaardagkaartjies en grafredes. Die ritmes en lirieke is so sterk ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/11/2010: Die begrafnisgangers van Raithby
2010-11-17 Dit was so hier met die draai van die eeu, toe ons op dié plekkie afkom, daar so knus genestel tussen die pragtige wynlandgoed net buitekant Somerset-Wes. Raithby is ’n klein gemeenskappie van bruin mense wat vir hulle ’n eie ...
Die vierkant van die wraak open 'n hele nuwe kultuur van misdaadfiksie
2010-11-17 Pieter Aspe is al ’n handelsnaam in Vlaandere en Nederland. Met 27 boeke agter sy naam, verskeie vertalings en verkoopsyfers van meer as 1,5 miljoen het hy dáár geen bekendstelling nodig nie. Maar in Suid-Afrika is Aspe onbekend. Vierkant van die ...
Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe
2010-11-17"Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak."
Bokomo-brekfisbrief; 17/11/2010: Vrouekrygers
2010-11-16 Myse Liefie is op die oorlogspad. So in die algemeen. Dit gaan oor die regering, die bure, die honde en ek. Nie dat dit belangrik is nie, maar ek verduidelik maar hoekom ek hierdie stukkie skrywe. As sy bedonderd is, vlug ek en die bulhonde ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/11/2010: Terug in die mooiste, mooiste land
2010-11-15 Na meer as 47 000 kilometers is ons uiteindelik weer terug in Knysna en lyk die meer vir ons selfs mooier as toe ons hier weg is! Ons laaste skrywe het ons uit Lusaka gestuur vanaf ’n PostNet-internetkafee binne-in ’n splinternuwe ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/11/2010: g'nsins 'n agenda
2010-11-13 wis of onwis, kennis of onkunde, solank Mens net nie, Self-minagtend, Self-hatend, Self-destruktiewelik, te werk gaan, opereer, kapitaliseer, hart, siel en gees geweldig te lyf gaan, oorspronklikheid uitwis, vernietig, soos met ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/11/2010: Kraam droppels
2010-11-13 In die huis mengel die koms van die derde kind. Die vrou wens die man dood. Hy vra vir 'n teken. En die zombie wat eet in die bome het sewe sakke doppruime onder ontydige beeswagters se neuse weggedra. Die buurman trap die man se ...
