Pasgelaai
"37 grade Celsius" deur Nadia Lia Smit
2011-09-20 37 grade Celsius Dis ’n lang nag wat nog voorlê, En die donker sluk my in. Daar is so baie wat ek nog vir jou moet sê, Maar ek weet nie waar om te begin.
"Broken Pieces" by Natascha Swart
2011-09-20 Broken Pieces Like a reflection of a mirror smashing on the ground. My life has been in pieces all year round. Piece by piece I keep picking it up but I’m tired, tired of sitting around.
"Liefdeswolke" deur Natascha Swart
2011-09-20 Liefdeswolke Diep lê die spore iewers op ‘n strand. Onder water versteek maar nog so vlak, vlak in my hart. Ek staan op ‘n berg, dit is Tafelberg en op die wind hoor ek nog jou naam.
"I'll be there" by Hsien Lou
2011-09-20 I'll be there The blossoming of flowers in the air Time passes but the tears remain so bare The two pairs of footsteps on the sand Fade and only one remains on land
"Life is a gift" by Hsien Lou
2011-09-20 Life is a gift Children are crying, crying in the street I hear them wailing for something to eat I see the people, people pass them by Never bothering to look and wonder why
"Snow White" by Hsien Lou
2011-09-20 Snow White Chorus I’ll stay lost in this fantasy I’ll pretend you’re Snow White Sealed in this coffin of glass Waiting for the kiss that will save
"’n Rede vir die verlede" deur Juandre Marais
2011-09-20 'n Rede vir die verlede Ek sit en dink weer aan jou vanaand Wonder hoekom jy by my spook Die tyd het nie stilgestaan nie In die verlede het ons ‘n paadjie saam geloop. Ons liefde was so soet soos stroop Lekker gelag en lekker gehuil As ‘n mens net liefde kon koop?
"1 000 Myl" deur Juandre Marais
2011-09-20 1 000 Myl Hier sit ek nou ’n duisend myl ver weg van jou, Steeds ruik ek jou parfuum! Ek kry weer terugflitse van ons tye saam Ek besef nou wat verlange is.
"Soeke in die lewe" deur Juandre Marais
2011-09-20 Soeke in die lewe Ek’s op soek na ‘n song om te sing, Een wat vrede en liefde sal bring Wat in alle tale verstaan sal kan word, Wat in alle kulture aanvaar sal kan word
"Why her" by Gareth James
2011-09-20 Why her Who’s this lying next to her He’s not the same anymore He’s changed for the worst and no one knows why He’s pushing her away He’s got his reasons for that There’s no reason enough to push her away
"Waiting" by Gareth James
2011-09-20 Waiting You took my hand as you promised to I’m on my knees and I’m asking you Where are you now? You pick me up then you drag me down So tell me now Where are you now? x2
"Meant to be" by Gareth James
2011-09-20 Meant to be She looks over at me I know she’s mine you’ll see She’ll be coming home with me, baby I walked over slowly Nervous I’m feeling The butterflies in me
Die vierde wedren
2011-09-20 Ek het die helmet vir Pa aangegee.Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met u krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
Independent Publishers: How do they survive?
2011-09-20 Junkets Publisher started as a one-off. In 2005 I had written Rebel Angel, a novel based on the life of the poet John Keats. I didn’t offer it to any of the mainstream publishers because I believed that at that particular time they should be publishing South African material, not books about British poets.
Sing 'it interview with DJ Cleo
2011-09-16 Where is the weirdest place you’ve ever written/composed a song? "The Facebook song" was written on a flight to Cape Town after I bumped into two of my exes on the same flight and one of them said, ...
Die gesing in my ore en ander September-sake
2011-09-16 Die week in woorde Ek is reeds drie weke terug op kantoor, maar vat vanoggend vir die eerste keer genoeg grond om eers amper te dínk aan ’n snarsie poëtika. Hier by LitNet draai die aarde tans teen ’n ...
’n Bietjie meer regs, baas Jack
2011-09-16 Selfs die CIA se enigsins oningewyde snuffelaars kon onmiddellik agterkom waar Fanie Verspuy se hart sit. Stapels lêers en ’n verweerde mat kry jy in elke staatsdienskantoor, maar hier is dit die mure wat praat: ‘n jeugdige Naas ...
ATKV-Woordveertjies 2011
2011-09-15 Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die vierde keer ...
