Pasgelaai
'n Dag saam met Eben Venter
2010-12-14 Kom ek wees eerlik: Skrywers is nou nie eintlik celebrities onder ons jongklomp nie. Veral nie Afrikaanse skrywers nie. Niemand word juis opgewonde wanneer hulle hoor dat hierdie of daardie skrywer tans in die stad is om sy nuutste roman te bevorder ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/12/2010: Google Zeitgeist 2010
2010-12-14 Hello, Google is die onderwerp. Die jaar in oorsig volgens Google. Baie dankie Wouter
Staan die natuur op die balansstaat? Omgewingsbeskouings van die plaaseienaar in Voetpad na Vergelegen en Verbrande Paradys
2010-12-14"Hierdie artikel fokus op Chris Barnard se jeugroman Voetpad na Vergelegen (1987) en Verbrande paradys (2009) uit die pen van Hans du Plessis om ondersoek in te stel te stel na die literêre manifestering van omgewingsbewustheid in die karakter van die plaaseienaars en na die vraag in watter mate ekosensitiwiteit in praktyke van bewaringsboerdery neerslag vind."
Bokomo-brekfisbrief; 14/12/2010: Waarheen gaan mense ...
2010-12-13 Om (i) aan nuwe insiggewende mites of MEME blootgestel te word of om (ii) die mistieke weg te ondersoek? is ’n vraag in 2 dele wat deur Naas Ferreira in hierdie artikel gevra word – die byvoegings in hakies hierbo is myne. Hy gaan ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/12/2010: Venus se vliegvanger
2010-12-10 Ek het nou die dag vir my kinders ’n Venus Fly Trap gekoop. Ek ken die plant, het as kind ook ’n paar gehad, maar om weer hierdie wonderlike plantjie te beleef was ongelooflik. Destyds as kind het ek nie hierdie of daardie kant oor ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/12/2010: Elamshal
2010-12-10 Donderdagmiddag is ek en ou Swarie jagplaas toe. Die Waterberge word plek-plek persrooi puinhope met grasgoud stoppels baard. Gee vir my ’n vinger sodat ek vir die masjiene in die sand langs die pad die afdruk van ’n windskeef ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/12/2010: Om lig te reis
2010-12-10 In ons dae het mens swaar tasse skool toe gedra. My herinneringe aan my skooldae is van hoe ons elke oggend en middag swaar-dra-al-aan-die-eenkant ons tasse oor ons skouers agt blokke ver moes vervoer. Op hoërskool het ons ’n dik ...
Op soek na Leipoldt se oom Gert – ’n studie in historiese resonansies
2010-12-10"Teen die agtergrond van Wium van Zyl (1999) se opvatting oor die morele dood van Leipoldt se oom Gert onderneem ek in hierdie artikel, volgens die beginsels van die Nuwe Historisme, ’n soektog na die ou rebel by wie Leipoldt, soos hy by verskillende geleenthede beskryf het, die storie van 'Oom Gert vertel' gehoor het."
Bokomo-brekfisbrief; 10/12/2010: 'n Vlooi, die liefde en 'n bottel whisky
2010-12-09 Voor enigiemand dink dat ek die kluts kwytgeraak het. Ja ek kan sentimeel raak. So met die nersderm langs. Sien, ’n bosluis het my gebyt. Nee, dit maak nie saak wáár die dêm ding my gebyt het nie. Magtag. In alle geval ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/12/2010: Boeke vir kindertjies
2010-12-08 Ek lees dat die meerderheid kindertjies in hierdie land van ons nie eintlik kan lees nie. Daar is ’n skreiende tekort aan leesstof beskikbaar veral vir die plattelandse kinders. Ek behoort aan ’n boekklub en ons dames het besluit ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/12/2010: Die wonderlike, ongelooflike avontuur
2010-12-07 Verlede jaar in April is die man en vrou vanaf Knysna via die Prins Alfredpas op pad na Uniondale. Hulle het stilgehou en die vrou het pas vir oulaas 'n Podocarpus falcatus, beter bekend as 'n kalander, 'n drukkie gegee. Die boom is meer as 650 ...
Diederick During (1917-1991) - 'n Ywerige verkenner op soek na 'n outentieke stem
2010-12-07 Diederick During – ’n Ywerige verkenner op soek na ’n outentieke stem Diederick During (1917–1991) se werk bied ’n oorsig oor die periode waarin hy geleef het en spesifiek hoe hy die sosiaal-politieke struktuur ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/12/2010: Beklee jouself volgens liggaamsbou, nie ouderdom nie
2010-12-06 Die polemiek oor kleredrag en ouderdom hier op LitNet, het betrekking. Daar is diegene wat glo jy moet klere dra in lyn met jou ouderdom. Die “trend setters” blyk anders te dink. Kyk na enige modetydskrif, en jy sal vind oud en jonk ...
Nuut by NB-Uitgewers
2010-12-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/12/2010: Graffiti
2010-12-03 Sit en wonder, hier waar "kuns" teen mure (gekke en dwase skryf hul name op deure en glase) half aan't uitsterf is: Wat het geword van behoorlike graffiti? Nee, nie die tipiese Kaapse "jou ma se ..." nie. Behoorlike proteskuns teen mure en ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/12/2010: Pille en my vrind J (bieg)(L)
2010-12-03 Sit en gesels met my vrind oor die kuber en hy vertel hoe hy verlang na ons hier in Wonderland. Die waters waar hy moet duik is warm en baie blou en die Arabiere betaal goed, al is dit vrek warm as jy uitkom en al mag jy nie eens ʼn koue bier ...
