"Tyd" deur Willem Basson

  • 0

Tyd

Tyd is geld
My tyd is myne
Tyd is kosbaar
Steeds bly dit myne
So los my tyd
Verlaat my lewe
Want ek is moeg vir jou leuens

Eens was ek vry
Vry om my eie keuses te maak
Ek kon doen wat ek wil
Werk vir wie ook al ek wou
Maar toe kom jy in my lewe in
En vat beheer oor

Tyd is geld
My tyd is myne
Tyd is kosbaar
Steeds bly dit myne
So los my tyd

Verlaat my lewe
Want ek is moeg vir jou leuens

Ek is moeg
Ek is siek
Tien minute
Twee ure
Weet jy daar’s ’n verskil?

Tyd is geld
My tyd is myne
Tyd is kosbaar
Steeds bly dit myne
So los my tyd
Verlaat my lewe
Want ek is moeg vir jou leuens

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top