"Agtien" deur Willem Basson

  • 0

Agtien

Daar was ’n nag
So paar jaar terug
Sy was mooi
Sy kyk vir my
Kyk vir haar
En voor ek my kon kry
Is ons besig om te vry

Ek is jammer
Oor daardie dag wat ek
Vergewe my
Oor daardie dag wat ek
Wat ek myself verloor het

Daar was ’n dag
So paar maande terug
T'was nie mooi
Sy’s kwaad vir my
Ek vir haar
En voor ek my kon kry
Is ons aan die baklei

Ek is jammer
Oor daardie dag wat ek
Vergewe my
Oor daardie dag wat ek
Wat ek myself verloor het

Waar is daai nag nou
Met jou lyf hier teen my
Ek mis darie nag nou
Met jou in my arms

Ek is jammer
Oor daardie dag wat ek
Vergewe my
Oor daardie dag wat ek
Wat ek myself verloor het

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top