Verlief
Vir twee jaar was jy net daar
Dag na dag was jy net daar
Daar was niks tussen ons twee
Ons was altwee net verdwaal
In drome van iemand anders
(Maar)
Toe ek my oë uitvryf,
(Toe ek my oë oopmaak)
Toe sien ek jou mooi gesig
(Toe sien ek jou mooi oë)
En dit slaan my asem weg
(En dit maak my bene lam)
Toe is ek (verlief)
Vir twee jaar was ek alleen
Dag na dag het ek verlang
Na iemand wat my verstaan
Maar ek wou vir myself kies
Moet net op die Here vertrou
(Want)
Toe ek my oë uitvryf,
(Toe ek my oë oopmaak)
Toe sien ek jou mooi gesig
(Toe sien ek jou mooi oë)
En dit slaan my asem weg
(En dit maak my bene lam)
Toe is ek (verlief)
Toe was ek (verlief)
Nou is ek (Verlief)
Nou bly ek (Verlief)
Elke aand droom ek van jou
Jy hou my kalm
Jy maak my mal
Jy hou my wakker
Jy laat my slaap
Jy maak my... (Verlief)
(Verlief)
Toe ek my oë uitvryf,
(Toe ek my oë oopmaak)
Toe sien ek jou mooi gesig
(Toe sien ek jou mooi oë)
En dit slaan my asem weg
(En dit maak my bene lam)
Toe is ek (verlief)
![]() |



