Pasgelaai

Eden

Johann de Lange 2011-09-15 Eden Michelangelo in sý sprokie vra: Wie het vir wié verlei? Die serpent strengel oerwys óm die stamboom en voer intiem met Eva ’n gesprek. Haar wang is in ’n om- kyk weggedraai van Adam se halfstyf vogel ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Skool - Heldhaftige individu, of reaksionêre massa?

Nicol Faasen 2011-09-15 In die Roelandstraat Hotel se kroeg gesels Theo Kemp en Josh Kriel. Theo, ondersoeker van skole se swakhede, wil meer inligting bekom oor onderwysdepartemente se skynbare onvermoë om die infrastruktuur van skole ...

Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman

Johan Anker 2011-09-15 Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman Johan Anker, Assistentdekaan: Onderwys, Fakulteit vir Onderwys, Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (CPUT), Wellington-kampus ...

Wasted on the Young bring niks nuuts na die tafel nie

André Crous 2011-09-15 Wasted on the Young is ’n Australiese film met onbekende gesigte wat die onderwerp van klas en mag op hoërskool aanraak.

''Ek sien jou gesig'' deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-14 Ek sien jou gesig Ek sien jou gesig in die wolke Dit lyk so mooi as jy smile, Knik weer daai groen oë my bokkie boklam, Vanaand, vanaand mis ek jou … Ek wens jy was hier, Net hier waar jy hoort. Ek ...

''Enemy is calling'' by Hsien Lou

Hsien Lou 2011-09-14 Enemy is calling The sky darkens, the sunrise fades My will is weak and so are the days I've run till midnight, avoiding the lying I hear the horn and the voices sing Chorus: The enemy is calling Waiting and ...

''My heart bleeds'' by Hsien Lou

Hsien Lou 2011-09-14 My heart bleeds You and I we talked about fame How everyone would call out your name You had your dreams and I had mine I never thought our paths would never be in line Chorus: My heart bleeds It still calls your ...

''Major tot 'n minor'' deur Nadia Lia Smit

Nadia Lia Smit 2011-09-14 Major tot ’n minor Van ’n major tot ’n minor Van ’n 5-ster-hotel tot ’n middelklas diner. Van jou grootste begeerte Tot my siel se dood en ’n helse leemte. Sonder hoop, sonder ...

''Ok … wag, wat?'' deur Nadia Lia Smit

Nadia Lia Smit 2011-09-14 Ok … wag, wat? Ek’s so moeg om te hoor dis jy en nie ek nie, Ons was heel oukei, maar nou wil ek weet wie Gesê het ek moet soos jy dink, Gehoor het dat ek soos jy klink, Na jy my in jou mould ...

''Friendship'' by Nolo Langeni

Nolo Langeni 2011-09-14 Friendship Ever since the day I saw You took up space in my mind See you, became my irresistible hazard You found me, never knowing I was lost I found a friend in you Comfort in your eyes Warmth in your smile And ...

''I made it'' by Nolo Langeni

Nolo Langeni 2011-09-14 I made it Up the mountain Across the river And through the valley I made it. I didn’t need you bringing me down I went on the path without you And guess what, I made it. I doubted myself when the water got ...

''Nog een keer'' deur Ronél Pentz

Ronél Pentz 2011-09-14 Nog een keer Ek skryf vir jou ’n liedjie hier by die see want ek weet dit is waar jy die meeste van jou tyd spandeer en as ek aan jou dink dink ek sommer weer want jy is als wat my hart begeer en ek ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Michiel Heyns gee sy mening

Michiel Heyns, Michiel Heyns 2011-09-14 Michiel Heyns reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal skep ’n ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Carla-Marié Spies gee haar mening

Carla-Marié Spies, Carla-Marié Spies 2011-09-14 Carla-Marié Spies reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Die vertaling van ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Leon de Kock gee sy mening

Leon de Kock 2011-09-14 Leon de Kock reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal gee in sy artikel ...

LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Amanda Lourens gee haar mening

Amanda Marais, Amanda Marais 2011-09-14 Amanda Lourens reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Dit is werklik verblydend dat ...

Tien tannies rond een theepot en de toekomst van het Zuid-Afrikahuis

Ingrid Glorie 2011-09-14 Ingrid Glorie reageer op Carina van der Walt se artikel. Het is alweer tien jaar geleden dat ik samen met Corine de Maijer, de bibliothecaresse van het Suid-Afrikaanse Instituut (SAI) in Amsterdam, het initiatief nam tot de oprichting van een ...

''Die wind'' deur Ferdinand de Bruyn

Ferdinand de Bruyn 2011-09-14 Die wind Die wind van voor was nog nooit so skoon My hare was nog nooit so vry, my liggaam moeg gesweet in hierdie helm van die bossies en die blare Meeste van alles die see blou en onvertrou hy sal jou sluk ...

''Soul queries'' by George Weber

George L Weber 2011-09-14 Soul queries Where do I come from Where do I go What do I show I am a man of many times I am a child squeezing many limes Where do I go What do I show We are running in this time We are wasting it ...
Top