Ferdinand de Bruyn2011-09-14Die wind Die wind van voor was nog nooit so skoon My hare was nog nooit so vry, my liggaam moeg gesweet in hierdie helm van die bossies en die blare Meeste van alles die see blou en onvertrou hy sal jou sluk ...
George L Weber2011-09-14Soul queries Where do I come from Where do I go What do I show I am a man of many times I am a child squeezing many limes Where do I go What do I show We are running in this time We are wasting it ...
Leon-Ben Lamprecht2011-09-14Om die waarheid te sê, ek is so verstom deur hierdie kunstenaar, deur hierdie musiek, dat ek nie lekker weet hoe om te verduidelik presies hoe baie ek van Six Winters hou nie. (Verskoon my dus as ek spontaan “hallelujah!” en/of “hosanna!” sou uitroep.)
Jaco Fouché2011-09-13Die stem van Thijs Nel se verhalebundel ’n Annerster soort is sterk. Die redigering is goed. Ek het nie ’n enkele drukfout raakgesien nie en die taalgebruik is op die man af, maar keurig. Beskrywings word in kort sinne baie doeltreffend aangewend.
Madri Victor2011-09-08In Britse uitgewershuise loop die gerug dat chick-lit iets van die verlede is. Hulle meen dis oor die muur, voorspelbaar en vervelig – ten spyte van die sterk aanhang wat dit steeds geniet ...
Louise Viljoen2011-09-08Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...
LitNet2011-09-08Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors
Klik op ...
Réney Warrington2011-09-08Lovely, Still is a gentle film utterly worth watching, but when sitting down to view it, one should preferably know nothing about the film.
Hans du Plessis2011-09-08Hierdie artikel bevat teoretiese aantekeninge oor die skryfpraktyk tydens die skep van my historiese roman Die pad na Skuilhoek (2011). Dit is daarom hoofsaaklik ’n gesprek in die skryfkuns as vakdissipline binne die raamwerk van praktykgebaseerde navorsing.
Zandra Bezuidenhout, Zandra Bezuidenhout2011-09-07Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies. Sy gesels oor haar ...