Pasgelaai
Ontronding in Kharkamsafrikaans?
2011-09-01"Ek doen in hierdie artikel verslag van ’n ondersoek na die moontlike aanwesigheid van ontronding as fonologiese proses in Kharkamsafrikaans, ’n Namakwalandse variëteit van Afrikaans."
LitNet Akademies-resensie-essay: Alice Miller - Saartjie Baumann en Thomas
2011-08-31 By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?
Donkerkamer ingestel op die visuele
2011-08-30 In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...Welvaartbelasting
2011-08-30 Die meerderheid wit mense (en veral Afrikaners) toon geen begrip van, berou oor en respek vir die kroniese skade wat slawerny, kolonialisme en apartheid aan swart mense (in die breë generiese sin) aangerig het nie. Die klank, toon en aard van ...Hulde aan 'n komplekse mens
2011-08-30 Op pad terug van die jaarberaad van die Afrikaanse Skrywersgilde op Gordonsbaai het ek en Charles Malan by die Lord Milner-hotel op Matjiesfontein in die Karoo oorgebly en geëet. Die hotel is ryk aan geskiedenis. En dis hier waar NP Van Wyk ...
Charles Malan: 'n Huldeblyk
2011-08-30 Ek sal altyd onthou hoe Charles Malan soggens in die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing (SENSAL) by die RGN se gang afgestap het: met sulke lang treë, aktetas in een hand, ’n klomp boeke onder die arm vasgeknyp. Soms het hy ...
'n Brief oor die ander kant van Charles Malan
2011-08-26 Hallo almal My innige meegevoelaan familie, kennisse en naasbestaandes met die heengaan van ons skrywersvriend, Charles Malan. ’n Foto wat ek en Charles saam met Don Mattera geneem het in 1995 by die Congress of South African ...
The Tree of Life is verf wat stádig droog word
2011-08-26 Een van twee benaderings word vir The Tree of Life vereis.
Hou jou woorde "klein"
2011-08-25 Die week in woorde ’n Goeie brokkie raad oor woordkeuses: Don't use words too big for the subject. Don't say “infinitely” when you mean “very”. Otherwise you'll have no word left when you want to ...Offspring of Paradise – a text strongly coloured by a young girl's fierce Afro-feminism and proudly Muslim convictions
2011-08-25 This powerful novel by a Somali woman presently living in Dubai might be described as a combination of historical novel, sociological study and thriller
Halleluja
2011-08-25 Halleluja geruk tot stilte onder jou hande wintersnag in dons gedek ’n feesmaal aan jou ysterkatel refrein van vel oor kurwes berge dale hande vol hallelujas in die nag oopmond gesing jou hare op my gesig jou tong my ...
Damwal
2011-08-25 Dis seker moegheid wat my die aand van ’n plek ver van die stadsgeruis laat droom het. Ver van waar ek beroof is; waar die rooi liggie van ’n polisieskut op my gerus het toe dit ’n dief gevolg het; waar vier ...
Watteau
2011-08-25 Die hele ding het in ’n droom tot my gekom en daarom sal dit wel waar wees. Ek droom ek reis deur die land met ’n slank, bleek man in my geselskap; ’n Europeër op besoek. In die motor speel hy met iets wat ...
IsiXhosa Conference Programme
2011-08-25 Ulwimi lwan iqhayiya lam | My taal my trots | My Language my pride Nokusebenzisana ne | In samewerking met | In collaboration with Artscape and Die Burger E-Artscape | Kunstekaap | Artscape 26–27 Kweyethupha | Augustus | ...
Politokrasie: Koos Malan se skerp bemoeienis met die territoriale staat
2011-08-25 Koos Malan se werk Politokrasie, met die subtitel “die dwanglogika van die territoriale staat”, verdien ’n wye leserspubliek onder Afrikaners in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen.
Onder 'n moerbeiboom
2011-08-25 Só is dit dan! Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ’n Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes. Ek staan ...Mondli Makhanya het nie ’n gewete nie. Hy moet bedank.
2011-08-25 Mondli Makhanya is ’n kat met nege lewens, wat al lankal moes bedank het. Trouens, hy moes al by drie geleenthede bedank het, maar hy het nie. Tydens dié geleenthede moes drie rubriekskrywers en ook ’n ...
