Suid-Afrikaanse aand
Dit het so gebeur
ek was moeg vir die seer
My vriend het gebel
en voorgestel
ons gaan na die hotel
om te jol soos hel!
Koor
Ek en my vriende op en af deur die nag het ons saamgespring en saamgesing
Ons is Suid-Afrikaners, ons doen ons ding
Om in Afrikaans te dans is lekker so vat a kans
Want dis die beste aand vanaand
die beste aand vanaand!
Vers 2
Vat my hand, steek my aan die brand.
Suid-Afrikaners het ’n sterker band.
Ons is die reënboognasie.
Is jy deel daarvan?
Hoekom maak jy nie gerasie?
Koor
Dis ’n Suid-Afrikaner-aand vanaand!
![]() |



