"My televisie is aan" deur Eugene Vijoen
2012-10-25 My televisie is aanen ek kyk na die maan
Ek wens ons was nog saam
"Vensters na haar hart" deur Eugene Viljoen
2011-09-27 Vensters na haar hart Vers 1 In haar eie wêreld sit sy en droom onder die maan, en die maan en die sterre. Sy dink aan die tye toe sy nog gelukkig was. Sy dink aan die prentjies wat ’n skildery vorm diep in haar verbeelding en wonder of die vensters ...
