"Verslaaf" deur Lennie Muller

  • 0

Verslaaf

Vers

Probleme raak groot as geloof verdwyn, mense raak vreemd as die lig weg kwyn Die berge is groot en my voete klein, O gee my tog vlerke en kom …
Skyn op die pad wat na jou toe lei, my hart is so dors en my siel roep uit!
Skaam wees die rede vir al my spyt! Kom breek deur my stilte weer!

Pre-Koor

Moenie so ver wees nie, ag moenie so ver wees nie,
Die wêreld sluk my in en ek verdrink in myself!
Moenie so ver wees nie!

Koor

Want ek’s verslaaf, ja ek’s verslaaf aan jou liefde, aan jou Liefde
Ja, die onttrekkingsimptome vang my nou, Ek kan nie asemhaal.
Ek sweer ek gaan versmoor!

Vers

Probleme raak groot as geloof verdwyn, mense raak vreemd as die lig weg kwyn

Die berge is groot en my voete klein, O gee my tog vlerke en kom …
Skyn op die pad wat na jou toe lei, my hart is so dors en my siel roep uit!
Skaam wees die rede vir al my spyt! Kom breek deur my stilte weer!

Pre-Koor

Moenie so ver wees nie, ag moenie so ver wees nie,
Die wêreld sluk my in en ek verdrink in myself!
Moenie so ver wees nie!

Koor

Want ek’s verslaaf, ja ek’s verslaaf aan jou liefde, aan jou Liefde
Ja, die onttrekkingsimptome vang my nou, Ek kan nie asemhaal.
Ek sweer ek gaan versmoor!

Brug

En Jou genade vloei deur my are, want Jy lewe binne my.
En jou trane vloei deur my are, ja Jy lewe binne my!
Jou genade vloei deur my are, want jy lewe binne my!

Koor

Want ek’s verslaaf, ja ek’s verslaaf aan jou liefde, aan jou Liefde
Ja, die onttrekkingsimptome vang my nou, Ek kan nie asemhaal.
Ek sweer ek gaan versmoor!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

Top