Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 28/09/2010: Jorrie ...

LitNet 2010-09-27 ... en ek wasvan middel'71-'73 pêlle en kollegas. Ek wasvroeg in die twintigs en hy so 'n jaar of drie ouer. Ons het daar in Skinnerstraat Pta in 'n staatsgehuurde woonstelblok gebly. Hy het 'n liggroen Datsun 1600 SSS met ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/09/2010: Ronald Aronson: Living without God

LitNet 2010-09-23 'n Verwysing in Victor Stenger se The new atheism (SêNet, 12 Maart 2010) het my bewus van Ronald Aronson se boek, Living without God: new directions for atheists, agnostics, secularists and the undecided(Berkeley: Counterpoint, 2008, ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/09/2010: Ekologiegebed

LitNet 2010-09-23 Suid-Afrika is tereg geskok en geskud deur die wildbaas-stropery. 'n Gepaste gebed vir ons almal is dié van Krister Sterndahl (Gebed uit vroeg-Christelike kerk, Wêreldraad van kerke,Cum Boeke: Ernst Conradie): Come Holy ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/09/2010: umZabalaza

LitNet 2010-09-23 sou’k’t deegliker kon beskryf, beter uitdrukking aan emosie kon gee, was daar in vers maar net bietjie meer lyf, op pad na proteskunde nog ‘n halwe tree van rewolusie weet meerderheid veel min, NDR nie juis gesinsgesprekspunt ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/09/2010: Tweegesprek

LitNet 2010-09-23 Dis fokken moeilik om heeldag te sit en woorde op ‘n skerm te laat verskyn. Ja, regtig. As jy my nie glo nie gaan sit voor jou rekenaar en skryf vir my 1 000 woorde oor die sekslewe van ‘n hommelby. Nie so maklik nie, is dit? Vir die ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/09/2010: erfenis

LitNet 2010-09-22 als is oulik uitgewerk, vooraf, beplan tot in besonderheid, ragfyn, weet Mens nog min van Hiernamaals, besef nietemin: opspraakwekkend’ denke, al is’t ook sogenaamd imposant, imponerend, loop denklyn, basis daarvan, ...

LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie

Francis Galloway 2, Annemie Stimie 2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...

Afstande: Baie vleis aan been, maar te min murg

Sonja Loots, Sonja Loots 2010-09-22

Jan Rabie / Marjorie Wallace Lecture: Ground Zero – the South African literary landscape after apartheid

André P Brink Books and writers 2010-09-22

"All of this would suggest that since the dismantling of apartheid South African literature has entered a phase of unprecedented and explosive growth, and that the energy that had begun to manifest itself even during those dark days is now beginning to erupt."

Afstande is heilsame opvoeding en ’n onmisbare leeservaring

Louise Viljoen 2010-09-22 Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001...

Andie Miller in conversation with Karabo Kgoleng, presenter of Afternoon Talk and Literature

Andie Miller, Andie Miller 2010-09-22 We’re sitting under the oaks outside the coffee shop, and it’s a beautiful evening. Karabo Kgoleng has come from two hours of Afternoon Talk and is recharging her battery with a bottle of sparkling water. I order a cappuccino. When she ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/09/2010: Liefde verjaar nie

LitNet 2010-09-21 Met 'n sigaret in die een hand en 'n whisky in die ander sit ek en kyk na die foto. Dit voel soos gister wat ons daar gestaan het, met die see agter ons. Hand-ommie-lyf, skoon skeel van verlief wees. Maar dis amper 'n duisend jaar terug, of so ...

LitNet-spens: Die kaskenades van Kees Kieswetter - Die dooie ou donner!

Nico Luwes Drama 2010-09-21

Kees Kieswetter, Nederlandse kansvatter skop die emmer in hotelkamer. ’n Vrou was daar wat verdwyn het.

LitNet-spens: Die draaijakkalse

Nico Luwes Drama 2010-09-21

Die klug, Die draaijakkalse is weer vol vlymskerp kinkels en dartelende woordspeletjies soos die twee karakters mekaar probeer uitoorlê. Skoon vet pret vir almal.

LitNet-spens: Prometeus 999

Willem van der Walt Drama 2010-09-21

’n Radiodrama deur Willem van der Walt

Bokomo-brekfisbrief; 21/09/2010: en toe, Ntu?

LitNet 2010-09-20 toentertyd was Mens proppers eenvoudig, post-Paradyslik, tegnologies ietwat primitief, selfs wat seks betref, nie sporadies progressief, was daar oorgenoeg spys, drank, vir almal, selfs vegetariërs, veldkosknagers, ou hippies, “te veel ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/09/2010: Die vleispotte van Egipte is heerlik maar tog so hittig!

LitNet 2010-09-17 Ons het nou gevorder tot by Aswan in die suide van Egipte. Ons gaan tuis in die Sara Hotel op die oewers van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/09/2010: En die skaap wei al verder

LitNet 2010-09-17 …van die skaapwagter af. Nadat ek vanoggend die vrag van my vingers afgelaai het … het iemand nog ‘n load op my gemoed se toetse gelaat. Volwassenes wat die vier weke straat-diski gedans het … het so ‘n pragtige ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/09/2010: oorlewing van oorblywendes

LitNet 2010-09-17 selfs vir Mens, Bevry, post-Polokwane, is allie sake noggie finito, klaar, gedane, te veel oorblywendes wil ook oorleef, begin nou na Selfde, as ons, te streef alle oorblywendes word selektief uitverkies, wie Gods Vryheid, Paradyslik, gaan ...
Top