Luislang
Daar’s ’n luislang in ons agterplaas (Emin)
Maar jy sê dis nie daar nie (Emin)
Kyk hoe lê die spore (Bb A)
Maar vir jou nog steeds nie waar (Emin)
Nou-nou pik jy jou of my (B dim)
Niks sal van ons oorbly (F G A)
Kyk hoe seil hy (Emin)
Oor jou dy (Emin)
Maar jy
Kyk verby (B dim)
![]() |



