Willem van der Walt

Sy eerste radiodrama The Edge of Silence word in Okt 1986 deur SAfm uitgesaai, in 1991 as Beste Teks genomineer en weer verskeie kere daarna uitgesaai.  Daarna is ‘n reeks radiodramas uitgesaai tot 1998 en weer vanaf 2005 wanneer die diens hervat word.  Mwindo wen ‘n prys vir die Beste Opvoering.

Nege-en-twintig van sy kortverhale word vanaf 1991 uitgesaai tot 1998 en weer wanneer die diens in 2005 hervat word.  Verskeie van sy kortverhale verskyn in vroetydskrifte en versamelbundels.

Drie jeugromans Lo$t Boys (Oxf. Univ. Press), Heist Wind (Kwela) en Ragtime en Rocks (Tafelberg) is vanaf 1998 gepubliseer.   Laasgenoemde verower die Scheepers-  en MER-pryse.

Twee van sy musiekspele, Kaapse Blues en Jonah is by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees opgevoer. Animals word deur verskeie skole opgevoer.  In die Land van die Blindes wag om opgevoer te word.

Joernalistiek:   artikels in verskeie publikasies.

Lirieke:  Twee liriekbundels wat die 12-bar Blues in Afrikaans ondersoek  (ongepubliseer)



Opgedateer/Updated: 2010-09-21

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

 

Bloed op my hemp

Willem van der Walt 2012-03-07 Later is almal weg. Ek lê op my bed. Ek luister na my asemhaling. My hemp hang en drup in die stort. Ek probeer insluimer. Êrens in my kop maal dit "Mammie, Mammie" oor en blerriewil oor.

"Kyk om" deur Willem van der Walt

Willem van der Walt 2011-09-27

"Luislang" deur Willem van der Walt

Willem van der Walt 2011-09-27

"Asseblief" deur Willem van der Walt

Willem van der Walt 2011-09-27

"Styx" deur Willem van der Walt

Willem van der Walt 2011-09-27

"Tralies" deur Willem van der Walt

Willem van der Walt 2011-09-27

LitNet-spens: Prometeus 999

Willem van der Walt Drama 2010-09-21

’n Radiodrama deur Willem van der Walt

Top