"Asseblief" deur Willem van der Walt

  • 0

Asseblief

Vir jou vreet ek slange  (G   C7)
Al proe dit bittergal  (G)
Vir jou gryp ek die bul  (C)
Aan sy bal  (G)
Vir jou loop ek kaal deur die parlement  (D)
Ek gee jou alles – my laaste sent  (C  C7)
Los tog asse-blerrie-blief  (G)
Daai ander vent  (D  D7)  

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top