Styx
In die water van ’n diep rivier (Emin9)
Sny ’n swaar roeispaan (Emin9)
Soos ’n dolk steek die spaan in die kolk (Amin9)
Van ’n watermaan (Emin9)
Dril ek binne ’n stille orkaan (B dim)
Onder ’n koue goue waansin-maan (A7)
In die ritme die ritme in die ritme die ritme (Emin9)
Van ’n swaar roeispaan
![]() |



