Gee my weer Vrydagaand
C D G Em (Key Em)
Vrydagaand ja ek en jy
Ons lê en praat die tyd verby
Wonder of dit altyd so sal bly
Vrydagaand ja ek en jy
Jou liefde maak my vry
Hoop ons kan altyd so bly
Elke aand mis ek jou
Al die tyd wat ek berou
Ek is jammer dit was ’n fout
Lankal moes ek jou vertel
Elke aand as ek jou bel
Hoe ek oor jou voel
Vrydagaand ja ek en jy
Ons lê en praat die tyd verby
Wonder of dit altyd so sal bly
Vrydagaand ja ek en jy
Jou liefde maak my vry
Hoop ons kan altyd so bly
Nou wil ek net sê jy’s als wat ek wil hê
Als wat my hart ooit sal begeer
Hou my vas vanaand,
Gee my tog net nog ’n kans
Want ek wil jou by my hê (x3)
In jou arms is waar ek wil wees
Ter wille van en onvergeefs
Hier by jou is waar ek wil lê
![]() |



