"Jy dink" deur Jackson Ntelkiso

  • 0

Jy dink

(Refrein)
Jy Dink, Jy is Wat
Jy Dink Jy is God

1ste Vers
Jy kyk net vir my man
Jy groot nie vir my nie
Is ek jou hond, Hah!
Jy praat nie saam met my nie
Latte k uit stap dan, skener jy vir my, Man!
Jy dink, jy is wat
Jy dink, jy is slim
Jy dink, jy is baas
Jy kan my nie
Is jy nou ruik? Man!
Jy het nie geld nie

(Refrein)

2de Vers
Kyk waar stan jy nou
Jy stan in die hoek
Gee my five bob, Hah!
Gee my R1, Hah!
Is wat jy vraa
Gaan vraa werk jy
Jy vraa R1, Hah!
Wat van Moore?
Jy dink, jy is slim
My broer kyk die number saam
Guitela my a pond
Ek is jou broer
Is wat jy dink
Jy dink, jy is wat?

(Refrein)

3de Vers
Jy doen net aaaaaaah!
Kyk wat jy doen x4

(Refrein)

Instrumente

(Refrein)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top