Verras-vers: Die kamer 1 & 2

  • 0


Untitled Document

Die kamer  1

verbleikte binnemure versier
met swaar donker gedrapeerde
pers fluweelgordyne
sonder enige versteekte ventilasiestene

Die kamer  2

smeulende victoriaanse kant
liggies gedrapeer teen die
ligroosgekleurde mure
verlig deur skrefies maanligstrepe 

Hierdie gedig is voorgelees tydens die Verras oop-mikrofoon-sessie by die pas afgelope Versindaba.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top