Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 07/02/2011: Oom Jan en Oom Jaco oor Die Taal
2011-02-04 Ek het laas jaar matriek geskryf en stiedeer nou by die ienieversiteit van Stellenbosch vir my graat en nearly die helfte van my subjects is in Afrikaans. Ek weet nie hoekom almal altyd so wroeg en worry oor Die Taal nie after all almal wat ek ken ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/02/2011: Vroegoggend in die straat
2011-02-04 Dit raak nou reeds vroegoggend lig. Hier so van kort na vyf in die oggend is daar al beweging in die straat. Ek is nie ’n vroegopstaner nie, maar was nuuskierig. Klim toe een oggend op my fiets en ry so paar strate op en af om te sien wat in ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/02/2011: Wat is 'n e-reader in Afrikaans?
2011-02-04 Vrydag op pad Johannesburg toe, het ek ’n bespreking gehoor oor die vrystelling van die iPad in Suid-Afrika. Ek het vreeslik geskimp vir een, maar my familie wat almal een begeer, dink nie my tegnologiese vaardighede regverdig so ’n ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/02/2011: Afrikaaps
2011-02-03 Afrikaans het ’n toekoms in die land. Dit is spekvet en gesond. Soos Mike van Graan so ’n jaar of wat al opgemerk het – wat is daar te kla oor Afrikaans. Boeke en koerante word in die taal publiseer, daar is webwerwe, kunsfeeste ...
Die Kaptein se Tier is duidelik ’n sukses, maar ...
2011-02-02 Daar word algemeen aanvaar dat Die Kaptein se Tier ’n sukses is. Dit maak sin, wanneer jy die formidabele kragte saamsnoer van Neels van Jaarsveld, Erica Wessels, Owen Sejake, Graham Weir, ’n Fugard-teks, en die regisseur. Athol Fugard ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/02/2011: Vir Jaco Fourie oor sy taalevolusie
2011-02-02 Hallo Jaco Dit is jammer dat jy dink dat ek aggressief was; daar is geen rede daarvoor nie want jy was nog altyd ordentlik. Ek was miskien ongeduldig maar verstaan asseblief my posisie: Hier sit ek, Jan Rap, die gewone alledaagse Afrikaanse man ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-02-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Die beginsel van stof , Manage Your Money, Live Your Dream , Met koffer en kaart , Een glas dooswit, asseblief? , Wat die oog gesien het en Die groot gedagte Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/02/2011: Rou vis, Jouga en Taaiboks
2011-02-01 Sedert my kinders na Nieu-Seeland verhuis het, het my lewe nogal ’n ander rigting ingeslaan. Ek het skielik meer tyd vir myself, en dan ook vir vriendinne wat ek in die verlede maar min gesien het. Nou is dit ’n weeklikse gekoek en ...
“’n Mens se plig lê altyd in die hede”: ’n Zen-Boeddhistiese aanvulling tot Bernard Stiegler se rolprentmatige fenomenologie van die tyd en die bewussyn
2011-02-01"In hierdie artikel betoog ek dat die diagnose van, en kuur vir, eietydse Westerse moderniteit wat Bernard Stiegler voorstel, ’n belangrike bydrae lewer tot die voortgaande ontwikkeling van die visie van ’n regverdige, erbarmlike maatskaplike wêreldorde, maar dat sy bydrae versterk mag word deur ’n dialoog met die Zen-Boeddhisme."
Bokomo-brekfisbrief; 01/02/2011: Advokate en strippers en wyn en kurwes en nog wat
2011-01-31 So sit ons en teug na ’n lang dag se mark hou en wonder of die note in die blikkie die moeite werd is vir die kostes aangegaan en jy beraam alreeds planne om te verduidelik wat jy gaan sê aan jou boekhouer. Maar Paul Marais se beste ...
Bokomo-brekfisbrief; 31/01/2011: Afrikaners vir Jan Rap
2011-01-28 Dagsê Jan Rap Ek het jou skrywe aan Raed-na-Gael oor sy dwepery met Engels baie geniet. Jy raak ’n paar belangrike punte aan wat baie geldig is. Ek dink nie jy moet jou veel steur aan Raed-na-Gael se teregwysings nie, want ons het ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/01/2011: Agbaarheid (vir almal) ...
2011-01-28 In duplo William Shakespeare het in sy spel Richard II, die volgende bekende woorde in Thomas Mowbray se mond tydens betoog met Koning Richard II se nefie geplaas: Mine honour is my life, both grow in one. Take honour from me, and my life is ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/01/2011: Cornelius, gelukkig ...
2011-01-28 ... vind die belangrikste deel van ’n kind se opvoeding by die huis plaas. Dit wat ’n mens nodig het om ’n suksesvolle, gelukkige mens te word, word selde in die skool geleer. Dinge soos ’n liefde vir lees en die natuur, ...
LitNet-spens: Monoloog uit Koning Eenoog
2011-01-27Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Bokomo-brekfisbrief; 28/01/2011: Twee huisvrouens se onderonsie met Murphy's Law
2011-01-27 Vir die eerste keer in ’n jaar besluit ek en my boesemvriendin om te gaan fliek. Ons trek toe vanoggend hier weg in slegs ’n ligte motreëntjie, wat skaars ’n ruitveër regverdig. Pretoria is in ons fisier ... lekker ...
Woordfees-onderhoud: Hennie Aucamp in gesprek met Margaret Bakkes
2011-01-27 Margaret Bakkes word op 7 Maart 2011 by die US Woordfees in ’n profielaanbieding gehuldig. Sy vier vanjaar haar 80ste lewensjaar. Hennie Aucamp het in 2006 by die US Woordfees met haar gesels. Hier volg ’n weergawe van hul gesprek, met ’n aanvulling daarvan in 2011.
LitNet-spens: Monoloog uit Troostyd vir ’n bang gemoed
2011-01-27Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning
2011-01-27"Gelees as historiese roman, postkoloniale roman of ’n trauma-narratief, stel hierdie werk een van die mees genuanseerde verkennings van die balans tussen historiese en ontologiese trauma in die Afrikaanse letterkunde daar."
