Kerneels Breytenbach gesels met Louise Viljoen oor sy roman Piekniek by Hangklip

  • 0

Kerneels Breytenbach gesels met Louise Viljoen oor mojo en kitsch in sy nuwe boek Piekniek by Hangklip. Breytenbach vertel van 'n kleurlose man in die bank se kleurvolle verhale oor sy mojo. En hy praat ook van die gewoel en gewerskaf wat elke dag rondom almal van ons aan die gang is, sonder dat ons daarvan weet.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top