Pasgelaai
African Library: Beneath the Lion's Gaze by Ethiopian author Maaza Mengiste
2011-02-24 This recently published (2010) novel by an Ethiopian author re-envisions an earlier period of revolutionary activity in the more northern parts of our continent, viz the toppling in the early 1970s of the Emperor Haile Selassie ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/02/2011: heita
2011-02-24 sonner’m koddig, snaaks te wees, t’leef, vitaliseer, t’probeer Leef, ‘s ’n groot Saak, Geskied’nis, kort storie oor ’n lang Storie, vrae, veel meer as antwoorde Mens se rot-resies, toeg’wydheid, ...
Kuns as belegging en avontuur
2011-02-24 Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/02/2011: Loopdop - Profetiese redes
2011-02-23 "640K ought to be enough for anybody." (Bill Gates 1981) Ter wille van agtergrond: Die maandelikse braaiery op my agterstoep. "(Hik) Ek (hik) sheg nou vi-jou (hik) hie-komme-deng ... " Vuil Piet se tong sleep ’n brannewynsleep om die spasies ...
Toevallige tekens is 'n aangename speurtog en leeservaring
2011-02-22 ’n Belangrike digbundel wat aan die einde van 2010 verskyn het, is Martjie Bosman se Toevallige tekens. Die bundel verskyn sewe jaar na haar debuutbundel, Landelik, wat met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Die belofte wat met die eerste bundel ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/02/2011: Een van daardie dae - nog meer
2011-02-22 Nadat ek reeds my brief aangestuur het, was dit nog nie die einde van my dierbare Donderdag nie! Twee duiwe wat gereeld my hondjie se kosbak in die kombuis takel, (dis nou wanneer die agterdeur oopstaan) het geskrik toe ek skielik op hulle afkom....
Bokomo-brekfisbrief; 22/02/2011: Gaan uitgewers, boekwinkels en die boek oorleef?
2011-02-21 Australië se reuse boekwinkel Angus and Robertson is onder administrasie geplaas. Lees: Bankkrot. Twee sustersgroepe, Borders en Whittcoulls in Nieu-Seeland, is ook onderdeur. A&R het 260 takke in Australië met ongeveer 2600 ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/02/2011: Een van daardie dae!
2011-02-18 Vandag was een van daardie dae! Vroegoggend wemel ons stil straatjie van de motors en paneelwaens. Dis die voorspan van ’n TV-advertensiemaatskappy wat ’n oefenlopie kom doen. Môre gaan hulle van sesuur die oggend tot elfuur die ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/02/2011: Suidland?
2011-02-18 Babs vertel vir my annerdag van die naweek wat hy in die bosse en berge moes spandeer. Koud en nat en sonder kos en min water. Hy vloek dik stukke want hier in Oesterland is spoorsnyers mos skaars en as hulle iemand soek wat weet hoe ’n ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/02/2011: Jojo en Yalo
2011-02-18 Vir die wat weet en koerantspotprente gevolg het, was Jojo ’n uiters humoristiese karakter in The World as spotprent-karakter. Ofskoon The Sowetan die tradisie van Jojo voortgesit het, het die nimlike ou man stilletjies gesterf. JoJo was ...
Wat is goeie wetenskap? Danie Strauss reageer
2011-02-17 Danie Strauss reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Ek het met belangstelling en ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/02/2011: Ware Suid-Afrikaners - Nedine Blom
2011-02-17 Nedine het my verstom. Op een van OneGospel se programme (dit was iewers verlede jaar) verskyn sy waar sy haar top tien gospelliedjies kon kies. My verbasing was groot oor haar kennis van swart gospel-kunstenaars en hul liedjies. Seker so drie of ...
Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel
2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...
Woordfees-onderhoud: Energie is in die gene - Joan Hambidge in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16Ek staan telkens verbaas oor hoe verskriklik baie jy gedoen kry – jy publiseer, doseer, resenseer...
Bokomo-brekfisbrief; 17/02/2011: Athos
2011-02-16 Vra hom ander aand hoe lank hy al hier in Oesterland is en hy praat met sy swaar Griekse aksent: "Don know, too long ago ..." Groot man, altyd soos die stereotipiese Griek aangetrek: Swaar kettings om die nek en arms en dalk om ander plekke ook. ...
Om afgegooi te word
2011-02-16 My eerste liefde was ’n probleemperd. Sy vaar en moer was skouperde, maar iets het skeefgeloop by sy geboorte. Tellstar het ’n paar skroewe los gehad. As hy ’n kar was, sou ’n mens sê daar was ’n klopgeluid in die ...
