"Op pad na Pretoria" deur Ewan du Preez

  • 0

Op pad na Pretoria

Oppad na Pretoria vanaand
Om my sinne te beroof
Van alles wat ek het
En ek gaan dit kry, as jy by my bly
As jy by my bly

Ou Dok het ek agtergelaat
Saam die goed en al die kwaad
Verby hom moet ry
Wys hy sy vinger vir my

Maar sê my nou Katrina
Maar sê my nou Katrina

As ek hier moet kom lê
Sal jy by my staan?
My lippe om joune
In die lig van die maan

Hatfield Square is te rond vanaand
Ek sê nogals mooi
Terwyl daai monster my vat
En my Running uitgooi

Maar sê my nou Katrina
Sê my nou Katrina

As ek hier moet kom lê
Sal jy by my staan?
My lippe om joune
In die lig van die maan

Pretoria, Pretoria
Ek's oppad na
Pretoria, Pretoria
Ek's oppad na
Pretoria, Pretoria
Ek's oppad na…


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top