Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 24/03/2011: Meidjie
2011-03-23 Tyd se gang het van jou ’n winkelhaak gemaak. Jou agterkleindogter Neleha was net te laat vir jou slaaptydstories. Deur die geslagte heen het ons jou oë verloor. Jou agterkleinseun Armandt se oë kan amper praat as sy wenkbroue ...
Van hip-hop tot hippie-hophop en pôpô
2011-03-23 Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.
Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Martjie Bosman reageer
2011-03-23 Martjie Bosmanreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A ...
Wilder as die Wildtuin groei geleidelik op die oor
2011-03-23 My gemengde gevoelens veroorsaak dat ek moeilik aan dié resensie begin skryf. Maar hoe dan anders as gemengde gevoelens oor ’n vars mengsel gevoelens?
Boerumoer: Verwagtings is bokkers, maar hoës is tog ook ’n pluimpie
2011-03-23 Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories is ’n aansienlike boekie. Om mee te begin: die omslag is interessant. Dit trek die oog en is esteties aanvaarbaar. Laat jou ook wonder. Eers span jy jou visuele geletterdheid in en dan jou skoolgeletterdheid: jy ...
Hoe vier ons Jeugdag? Watter boodskap gee ons aan die jeug?
2011-03-22Ons het so pas Menseregtedag gevier en dis binnekort weer tyd om Jeugdag te vier. Maar die jeug het steeds geen basiese menseregte nie en Jeugdag is vandag een van die mees verdelende dae op ons kalender.
Bokomo-brekfisbrief; 23/03/2011: Hoender-staking (Loftus se geheim)
2011-03-22 Die Clydesdale-gemeenskap, wat bekend staan as The Village in the City, is in rep en roer. Vir die wat weet, is dit die woonbuurt regoor Loftus. Jy kan van Loftus se eetplek ‘n been oor Kirkness-straat gooi en jou hond daarmee voer. ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/03/2011: Vir Jan Maarschalk oor die boekeredakteur en sommer "˜n breinboelie
2011-03-18 Beste Jan My skoonpa het altyd gesê die Transvaal is tweekeer binnegeval; die eerste keer deur die Engelse en die tweede keer deur die Kaap (laasgenoemde nou verwysende na die koerantwese). Ek stem saam met hom, ek sou dit net meer ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/03/2011: Vir Wouter oor dialekte en aksente
2011-03-18 Beste Wouter Waarom verskil Australiese Engels van Nieu-Seelandse Engels? Waarom verskil dit van die Engels (of is dit al Amerikaans?) wat in die VSA gepraat word? En dit verskil weer van Suid-Afrikaanse Engels. Daar bestaan so iets soos ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/03/2011: Motorfiets deur Afrika
2011-03-18 Karin se Brekfisbrief oor haar motorfietsrit deur Afrika, laat my nostalgies terugdink aan my sentraal-Afrika-dae veel langer gelede. Dit was Mau-Mautyd (1954 -6), 6000 Afrikaners, drie NG-gemeentes, Van Riebeeck-skool in Thomson's Falls (nou ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/03/2011: Jan Rap en die taal wat ons praat
2011-03-18 Ek het ook die RSG-program geluister waar die een dame so Engels tussen die Afrikaans gepraat het. Dit klink vir my aaklig wanneer mense so oor die radio praat. En tog meng ek self my taal en kan nie ’n rede gee waarom ek dit doen nie, ...
Brief aan my broer, Wilhelm: Oor die versamelbundel
2011-03-17 Liewe WilhelmEk gaan nie eers probeer onthou wanneer laas ek aan jou geskryf het nie. Maande der maande gelede, in elk geval. Dalk moet ek jou vertel wat die rede is en dan kan jy self oordeel of ek skuldig is of nie.
Wat is goeie wetenskap? Braam Roux en Fanie de Beer reageer
2011-03-17 Braam Roux en Fanie de Beer reageer op Wieland Gevers/Susan Veldsman en Melodie Nöthling Slabbert se reaksies op hulle artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/03/2011: w(RR)oema!
2011-03-17 Op ouderdom 40 was ek Oppikoppi toe (vir die eerste keer) ... nou, op 45 saal ek toe weer ’n wilde perd op ... ’n wilde ysterperd om presies te wees (BMW 650 GS ... nou al ’n paar duike ryker en een flikker en spieëltjie ...
’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport
2011-03-17"Godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in die dagblad Beeld en die Sondagkoerant Rapport kom hier aan die orde, omdat sodanige verwysings soms prominent in opskrifte en beriggewing voorkom en dus (waarskynlik onbedoeld) ’n sekere blikpunt bied op gewone (veral Afrikaanse) mense se geloofsreaksies op die traumas wat met misdaad en ongelukke gepaard gaan."
Bokomo-brekfisbrief; 17/03/2011: Arm dae
2011-03-16 Die ou vertel vir my van die ou dae doer in die Kaokoveld toe almal mos maar vrek arm was en daar nie geld was vir luukses nie ... ook nie vir dinge wat dalk vandag as noodsaaklik beskou word nie. So sit die twee ou broers, beide wewenaars, op ...
Blue Valentine bied uitstekende dialoog en toneelspel
2011-03-15 “How do you trust your feelings, when they can just disappear like that?” vra die jong Cindy, pas uit die skool, haar ouma. Haar ouma gee die wyse raad dat ’n mens dit maar net moet toelaat om te gebeur, anders sal jy nie weet of jy moes nie.
