Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 23/04/2011: Hoe het jy jou hart op boeke verloor?

LitNet 2011-04-21 As laerskoolkind in ’n klein plattelandse skooltjie, was ek die enigste kind in my klas wat vrywillig boeke uitgeneem het, tot die irritasie van Juffrou Millie, wat die biblioteek spesiaal vir my moes gaan oopsluit. In die hoërskool het ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/04/2011: Pieter se liedjie - deurbraak!

LitNet 2011-04-21 Met die hulp van Anton Goosen wat vir Martin Lane nadergesleep het en terugvoering van Jurie Els, wat reken die liedjie is moontlik “Ten Thousand Feet” van Nick Taylor (die woorde “ten thousand feet” kom in die koor voor, ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/04/2011: Nuwe formaat vir die Super 15

LitNet 2011-04-20 Hulle moet dit volgens die Switserse skaaktoernooireëls speel: Die spanne word willekeurig afgepaar vir die eerste rondte. Vir ’n wen kry ’n span twee punte, vir ’n gelykop 1 punt en natuurlik 0 as die span verloor. Na die ...

Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se "Olympia"

Theo Kemp, Ronel Foster LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-04-20

"Die term voyeurisme word gewoonlik tot die gebied van die sielkunde gereken, waar dit gebruik word om ’n seksuele abnormaliteit of afwyking te beskryf. Hierdie siening stigmatiseer egter die verskynsel van voyeurisme as ’n perverse handeling."

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?

Kleinboer Boeke en skrywers 2011-04-19

Kleinboer vertel hoe hy sy hart op boeke verloor het.

Bokomo-brekfisbrief; 20/04/2011: Atina en MaanKind oor liedjie-soekery

LitNet 2011-04-19 Dankie dat jul bereidwillig was om te help. Ek het al baie mense gevra om te help met geen positiewe resultate nie, die beste poging tot nou toe was laasweek gerig aan Anton Goosen wat vir Martin Lane nadergesleep het en die het terugvoering van ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/04/2011: Samesyn en die lekkerte daarvan

LitNet 2011-04-18 Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/04/2011: Besoek aan "Booktown" Richmond (Noord-Kaap)

LitNet 2011-04-15 Kyk, hierdie dorpie het baie meer boeke as mense. Daar is tienduisende boeke in ’n aantal boekwinkels, tot party versamelstukke is beskikbaar. So, as jy op soek is na ’n spesifieke boek kan jy gerus hier ook navraag doen. Die dorp is ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/04/2011: Klaas oor sinnelose argumente

LitNet 2011-04-15 Beste Klaas Man, dis mos waarvoor SêNet daar is – sodat ons kan kibbel, stry, mekaar slegsê, debatteer, en struwel. Dis waarom ek en Kobus mekaar so nou en dan aanvat. Dink net watter plesier ons ou spulle aan Maggie verskaf. My ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/04/2011: 'n Baie hartseer suurlemoen

LitNet 2011-04-15 Daar is drie dinge waaroor ek so by myselwers oor die wêreld wonder: 1. Waar kom al die mense vandaan? 2. Waarheen is hulle almal op pad? 3. Hoekom nooi niemand my saam nie! Suurlemoen

’n Swart taal is ’n gulde geleentheid

2011-04-14 ’n Swart student in haar vierde jaar kom die afgelope week na my toe met ’n eenvoudige versoek: “Dok, kan jy my asseblief help om Afrikaans aan te leer? Die taal is so mooi, en ek voel dit sal ’n bate ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/04/2011: Oor Riana Scheepers

LitNet 2011-04-14 Riana Scheepers ek dink niks minder van jou as voorheen oor jou gruwelike woord nie. Ag natuurlik is dit ’n vieslike woord en ek voel net soos jy daaroor, maar selfs vir my is dit in konteks net eenvoudig soms so snaaks. Per toeval is dit ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/04/2011: En daar lê hy nou ...

LitNet 2011-04-13 Hierdie storie kon eintlik maar op enige van ons ou land se klein plekkies gebeur het. Oral kry jy mos hierdie besondere plaaslike karakters wat ’n groot invloed op hulle gemeenskap gehad het en so ’n man was Johannes Bok. Soos dit ...

Tyd is ’n tuimeldroër

Deborah Steinmair 2011-04-12 Toe ek baie jonk was, het ek vir ’n Amerikaanse sielkundige gewerk wat motiveringskursusse by sake-ondernemings aangebied het. Volgens dr Cook was die grootste gaping tussen die Eerste en Derde Wêreld hul persepsies ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/04/2011: So van waens gepraat

LitNet 2011-04-12 Onlangs van die wa afgeval? Roep hokaai en kyk wat gebeur. Alvorens jy jouself optel, afstof en die wa probeer inhardloop oorweeg bietjie daardie wa. Hoekom, byvoorbeeld, is die vrag nie genoegsaam beveilig nie? Maar belangriker nog, waarheen ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/04/2011: Die Valcro-fiasko

LitNet 2011-04-11 My naam is Valcro en ek is net agt wekies oud. Ek woon saam met my ouers in ’n kompleks. Ons posseëltuintjie met sy lekker plante is vir my soos die hemel, veral wanneer ek die groen goedjies so uitgrawe, dat jy net grond sien spat. My ...

LitNet Akademies: Helené van Tonder gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste

Helené van Tonder, Helené van Tonder 2011-04-11 Helené van Tonderreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Met die lees van Lategan se artikel het ek opnuut stomgestaan ...

LitNet Akademies: Nadia Marais gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste

Nadia Marais, Nadia Marais 2011-04-11 Nadia Maraisreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Fronese1 en die veelduidigheid van tekste Inleiding Bernard Lategan huldig ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/04/2011: Voëlverskrikkers

LitNet 2011-04-08 My prediker my hoogleraar in fiksie het my gewaarsku teen vrypostige voëls wat op niksvermoedende koppe kom kak in die skadu & skuilte van bome & inbreek op die orde om nes te skop in ’n strooikop- ...
Top