Pasgelaai

Die beginsel van stof – besonder verwikkeld en ryk

Helize van Vuuren, Helize van Vuuren Resensies 2011-05-04

“Hier is ek nou terug/ uit die seisoen van verstrooiing” vertel die digter in sy jongste bundel, met “’n doos vol woorde gepak gedun uit verse/ oor die jare”. Hierdie verse is soos ’n “vel van onthou”. Die bundeltitel word verduidelik in die prosagedig “(toe ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/2011: Boelies van groot en klein

LitNet 2011-05-03 Vanaand gekyk na die program Robinson Regstreeks op KykNET. Freek het ’n onderhoud gevoer met oa ’n jong seun en sy pleegsorgma. Die mannetjie noem toe dat hy deur ’n seun geboelie is wat ek aanneem groter is as hy. Net daar dink ...

LitNet-spens: Stad sonder mure

Theo de Jager Drama 2011-05-03

’n Gesprek tussen twee vriende (’n kranige ginekoloog en ’n gestremde oud-rugbyspeler) waarin die tergendste vrae oor die dood, selfmoord en selfmoordhulp onder die loep geneem word.

Lig wankelend: Aan almal wat die metafisiese smart ken

Danie Botha Resensies 2011-05-03

In 1939 skryf NP Van Wyk Louw oor die gunstigste geestesgesteldheid om verhoogtoneel werklik te waardeer. Sy woorde kan ’n mens ook van toepassing maak op die lees van hierdie roman. Watter mense sal dit waardeer?

Bokomo-brekfisbrief; 03/05/2011: My liefie en die simmetrie van ornamente

LitNet 2011-04-29 Ek: Liefie, lees hier. “Women have more orgasms during sex with men who are more symmetrical.” Die ou reken dat die liefde meer gedy wanneer dinge simmetries is. Jy weet, in verhouding soort van. (1) My Liefie: (Sug) Jy is alweer ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/05/2011: Loopdop: Syfermense

LitNet 2011-04-29 Ek het my lewe lank ’n heimlike wantroue in syfermense. Verstaan my goed, van my beste vrinne is syfermense. My Liefie is ’n syfermens. Wantroue is miskien nie die regte woord nie. Miskien is ek net versigtig vir syfermense. Die beste ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/05/2011: Die gang van die lewe

LitNet 2011-04-29 ’n Mens kan sien die liggroen muur het jare gelede verf geproe. Die nou gang is nou deel van my gedagtegang. Dit het gister gebeur. Ek het onverwags in die kil, koue gange van die ouetehuis beland. Ons Tuiste. Dis die naam van die laaste ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/04/2011: Die lewensiklus agteruit

LitNet 2011-04-29 When he was in his nineties, my father-in-law used to joke that he'd stopped buying green bananas. And he enjoyed the crack about the old man who after seeing an attractive woman walking down the street found his pace-maker opened the garage door. ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/04/2011: Wanneer 'n skuldige gewete agter jou staan ...

LitNet 2011-04-28 Ons ou droë land het mos baie getuienis van dinge wat getraai is en wat nie gewerk het nie. Ou myne is orals waar die fortuinsoekers hulle alie gesien het, maar ook so plase waar die hoop en die werklikheid nie lekker saam wou hande vat nie. ...

African Library: The Sinners

Annie Gagiano 2011-04-26 Yusuf Idris is considered one of the great authors – particularly as a short story writer – in the Arabic literary world.

LitNet-spens: Monoloog uit Medea

LitNet Drama 2011-04-26

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Die Vrees - Karel

LitNet Drama 2011-04-26

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Vroue van Troje - Helena

LitNet Drama 2011-04-26

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Jacques Fourie reageer

Jacques Fourie, Jacques Fourie 2011-04-26 Jacques Fourie van die metalgroepMind Assault reageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/04/2011: Die vanger in die rogland

LitNet 2011-04-26 Na ek jare lank gesoek het, kry ek uiteindelik ’n eksemplaar van die boek The Catcher in the Rye deur JD Salinger. Die biblioteek se kopieë was weer almal uitgeleen, maar die dame daar gee my toe een wat hulle as donasie ontvang het, ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/04/2011: Chris

LitNet 2011-04-26 Ek vind PJ Taljaard en WK Smit se Voorsetselwoordeboek met Engelse vertalings, asook enkele bywoorde (Pretoria: DeJager-HAUM, 1987, 316p) ’n onontbeerlike naslaanwerk. Ter beantwoording van jou navraag (SêNet, 21 deser) hierdie ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/04/2011: Webvoet se liefde vir lees

LitNet 2011-04-21 Maggie ek is bevrees dat ek ook soos jy maklik kan vergeet van alles en almal rondom my wanneer ek aan die lees raak. Jare gelede nadat skoonma oorlede is moes my man en ek haar huis gaan leegmaak, oppak en skoonmaak. So kom ek op ‘n ou tas ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/04/2011: Samesyn en die lekkerte daarvan

LitNet 2011-04-21 Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/04/2011: As antwoord op:

LitNet 2011-04-21 Érik Desmazières: La Salle des planètes, from his series of illustrations for Jorge Luis Borges’s story ‘The Library of Babel,’ 1997–2001. Hello Dit begin met my Pa wat werksaam was by die ...
Top