Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 31/05/2011: Bibi S se "Oorvloed en ontneming"
2011-05-30 Beste Bibi Ek het baie plesier en gestimuleerde (nie gesimuleerde nie) nadenke uit jou resensie geput. Dit is duidelik dat jy nie heeltemal is wat jy eet nie. Of dat jy leef om te eet nie – nie met so ‘n aktiewe kritiese bewuste ...
LitNet Akademies: De la Rey Marais gee sy mening oor die Jesus Seminaar
2011-05-30 De la Rey Marais reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Agtergrond Spangenberg ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/05/2011: Pieter se liedjiesoekery
2011-05-27 Toe ontvang ek gistermiddag in die pos ’n dik koevert van Nick Taylor af met “Ten thousand feet” en ook sy vele Afrikaanse liedjies van destyds. Dit was nou lekker luister down memory lane, en so eindig my jare lange soektog na ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/05/2011: aan eie lot oorgelaat
2011-05-27 aan eie lot oorgelaat Millennium Drie Mens krities diep in krisis, onkundig oor alles wat oor eeue verloor is, geen kennis van kultuur, geskiedenis, reg, of idee waar Paradys se stokou grenslyne is, hoekom Vader, Skepper, Mens, Eigene Kind, ...
Bokomo-brekfisbrief; 28/05/2011: Herleef 27 Mei 1948
2011-05-27 Ek herleef (my std 9 – jaar 1), 27 Mei 1948! Buurvrou mrs Milne in Ladysmith Natal word histeries toe Jan Smuts Standerton-setel verloor! (Wennie du Plessis nuwe LV!) Ander buurman oom Gert van Rooyen juig en reel dankbiduur! Vreugdevure ...
Another version
2011-05-26 Another version Of the same road And it was raining And they had stopped to help ...
One version of the road
2011-05-26 One version of the road And the sun was behind his head And it was much later than he thought And he thought that he had nothing more to say And he did not know whether he should And he thought that he would anyway And the ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/05/2011: B-graad lewens
2011-05-26 Soms wens jy die lig wil jou meer genadig wees met ‘n invalshoek wat die hele meganisme wat jy ‘n lewe noem soos ‘n Vermeer vasvang. Jy sien jouself huiwer in ‘n kombuis, ‘n ongewillige rat, dalk tussen pype sonder ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/05/2011: Die posman en die brakkie
2011-05-25 In die oom se lewe het dit skielik aand geword. Hy is darem nog hier en is maar hier rond. Hy wil nie na die radio luister nie. Die platvloersheid en swak Afrikaans irriteer hom. Hy wil ook nie televisie kyk en sien hoe die hordes dans en hoor hoe ...
James Whyle, winner of the PEN/Studzinski Award of 2011, in conversation with Janet van Eeden
2011-05-25 Review by Janet van Eeden James Whyle’s award-winning short story is quite simply titled “The Story”. The title pre-empts the style of the narrative, which is written with a bald matter-of-factness with a ...
"My sonde is steeds voor my": Die rol van belydenis in C. Louis Leipoldt se Die heks (1923)
2011-05-25"In hierdie artikel word die geldigheid van bogenoemde besware oorweeg aan die hand van die belangrike rol wat belydenis in Die heks speel."
The Red-Blooded Years - aKing matured
2011-05-25 I’m just going to say it. I have no idea what aKing is singing about most of the time.
Martina Klopper gee raad aan voornemende digters
2011-05-24 Kry ’n mentor, iemand wat jy kan respekteer en vertrou en vice versa. Alle groot musikante en skilders het mentors gehad en baie daarby gebaat.
Bokomo-brekfisbrief; 25/05/2011: Die littekens van ons tye
2011-05-24 Kom ons speel crooked cowboys. Daar is baie see vir visse. So vry soos ’n rookpluim in die lug. Aan die eetstokkies tel ’n mens die boom. Daar is baie see vir visse. Dit staan soos ’n mynskag bo water. Aan die ...
West Side Story, mentors en die Lotto
2011-05-24 A school should not be a preparation for life. A school should be life … – Elbert Hubbard West Side Story is pas deur De Kuilen-hoërskool se kinders opgevoer. Die name wat betrokke was, kan jy maar neerpen, en dophou. Daar was ...
LitNet-spens: Persoonlike intriges
2011-05-24Die eerste ontmoeting van ’n pa en seun, met ’n komiese inslag. Die gevolge van hierdie ontmoeting is egter tragies.
Bokomo-brekfisbrief; 24/05/2011: Herdenking van Mahler se lewe
2011-05-23 Ek wil graag vir Johannes Comestor bedank vir sy brief oor Gustav Mahler se sterfdag. Ons was ’n paar weke gelede in Ljubljana, Sowenië en het oral in die stad plakkate gesien wat spesiale vierings en opvoerings van Mahler se werke ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/05/2011: Herdenking van Mahler se lewe
2011-05-23 Ek wil graag vir Johannes Comestor bedank vir sy brief oor Gustav Mahler se sterfdag. Ons was ’n paar weke gelede in Ljubljana, Sowenië en het oral in die stad plakkate gesien wat spesiale vierings en opvoerings van Mahler se werke ...
