Wie is ek – (Weggooikind!)
Wie is jy?
Waar is jy?
Die naam op my geboortesertifikaat!
Koor
Daar’s ’n ding wat my jaag
Elke dag elke nag
Vir vyf-en-twintig jaar!
18 April 1983
Bloemfontein!
Onthou jy nog?
Koor
Daar’s ’n ding wat my jaag
Elke dag elke nag
Vir vyf-en-twintig jaar!
Wie is ek?
Waar hoort ek?
Weggooikind!
Aangeneem!
Koor
Daar’s ’n ding wat my jaag
Elke dag elke nag
Vir vyf-en-twintig jaar!
Maar... die helfte van my hart
Behoort aan jou - My eerste Ma
Kom haal jou deel!
ASSEBLIEF!
![]() |



