"Op en af" deur Michelle Francis

  • 0

Op en af

Vers 1

Jammer bedoel niks, lyk jy is net aspris jy maak my seer  
Ek wens ons het nooit gebeur
Liefde is net ’n woord, as jy dit net sê   
Maar nie bedoel, jy gee voor maar lyk jy voel nie ek kan nie myself weer verloor nie

Refrein:

Ons is op en af
Jy's nooit tevrede
Jy mors my rond
Ek sal jou nooit vergewe
Dan gee ek in
Ek’s deurmekaar
Jy ontwrig my lewe
Net die geluid van jou stem
Ek begin te bewe
Ek word nooit slim nie

Vers 2

Ons probeer maar ons kom nêrens lyk daar’s ’n probleem êrens
Ek’s lief vir jou
Maar dit is nooit genoeg nie
Ek beklei maar jy verwoes net
Ek’s klaar met jou, kan jou nooit vertrou

Refrein

Vers 3

Is oor ons is verby, ek het genoeg seerkry, jy was my lewe. Hoop jy’s tevrede
Is net ’n op en af ek is genoeg gestraf

Refrein

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top