Farce poetica

  • 0


Untitled Document

Farce poetica

Die bok met die heuningoog is nie myne nie.
Sy is die bok van die digter met die blinde hande
wat grootoog vlam oor vaalwit lande.

Die bok met die heuningoog is nie joune nie
maar jy, woordprofeet, het goed geweet
sy kan uit jou heldersiende hande eet.

Ek het die bok met die mosseltong gekry
maar my wellustige vingers ejakuleer
                                              prematuur.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top