Izak du Plessis

Izak du Plessis is 'n vryskutjoernalis, -televisieaanbieder en skrywer. 

André Tanneman se tronk

Izak du Plessis Fiksie 2020-06-15

"André Tanneman het breëbors tussen al die gejil deur gelag. 'Julle mag maar kyk. Ek weet my Ansa maak die manne mal. Maar weet net, ek is die man wat vanaand langs daai lyf mag inkruip.'"

Korona-kortverhaalfees: Izak du Plessis oor “André Tanneman se tronk”

Izak du Plessis, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2020-06-15

"Ek het ’n behoefte om stories te vertel. Dit brand in my soos Pablo Neruda se God in ’n rivier. Ek kan dit nie keer nie, dis so erg dat ek soms ’n geselskap kan oorneem en eers na die tyd baie verleë besef dat ek dit al weer gedoen het."

Skote in die nag: ’n Duisend en iets nagte later

Izak du Plessis Menings 2020-01-14

"'Ek sien jy is op ’n selfmoordsending,' sê die man met die Panamahoed, swart jas en blinkswart skoene by die tafel langs my terwyl ek die skroefprop van my tweede bottel Tall Horse-merlot laat oopknars."

Boereverneukers: ’n onderhoud met Izak du Plessis

Izak du Plessis, Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2017-10-16

"Hy is ’n veroordeelde moordenaar en hoewel daar nie bewyse is nie, word hy ook met ander mense se dood verbind. Ek dink ek sou bang wees vir Ralph Haynes. Maar mense wat hom geken het, sê hy kon jou begogel met sy sjarme."

Xenofobie: Stories uit Yeoville

Izak du Plessis Menings 2015-04-23

"Xenofobie is nie ’n eenvoudige probleem nie, val hy met die deur in die huis. Dis glad nie so eenvoudig as wat mense dink nie."

Vervaldatum-kompetisie: Die affair

Izak du Plessis 2012-03-15 “God nee, nie hier nie,” het hy gedink.“Nie hier nie. Hulle kan my nie hier kry nie. My beroep.”

Daar loop die maan

Izak du Plessis 2012-01-30 Daar loop die maan, die wandelaar
wat mantel swaai, die fiedelaar
wat deuntjies draai tussen sterre
en planete. Hy ken woorde
en woordinne, hy ken die taal

Ons is nog hier

Izak du Plessis 2012-01-30 Ons is nog hier, tussen blomme en kanonne,
maar daar lê lyke sonder skoene in die straat.
Óns is nog hier, tussen sterre en pistole,
maar daar’s ’'n gaatjie in die atmosfeer se naat.

Farce poetica

Izak du Plessis 2011-10-04

Alzheimer

Izak du Plessis 2011-01-06 Alzheimer In oupa Jaap se kop het stories tougestaan om deur die drukgang van sy mond te stap As die dag uitgemelk en uitgevreet op stal was het hy hulle deurgejaag tot by die enemmeltafel op die stoep My hart het tiet getrek vir hierdie ...
Top