boomkwatryne
1.
Die boom langs die huis teken
met sy skadu’s teen die muur
silhoeëtte van figure
wat klou teen die tyd.
2.
Lemoene brand oranje vuurtjies
in die boord.
Wit bloeisels dryf soos as
deur die leë stilte.
0boomkwatryne
1.
Die boom langs die huis teken
met sy skadu’s teen die muur
silhoeëtte van figure
wat klou teen die tyd.
2.
Lemoene brand oranje vuurtjies
in die boord.
Wit bloeisels dryf soos as
deur die leë stilte.
0