Die Verleier
2012-02-08 Dis nie die verbolge Meester wat ek soveel vrees;maar die een wat kom met ’n maklike stap
met die dokke langs geklee in ’n glimlag,
heel broederlik arm-om-die-skouer,
onder ons wat die oseane navigeer.
nou dat dit aand is
2011-12-07 nou dat dit aand isen berge ou seer lywe lê in die wind
span die blou membraan deursigtig dun