nog boomkwatryne

  • 0

Lees die eerste twee boomkwatryne hier.

3.
Wilger buk oor die water
Bekyk sy kaal refleksie
Stroompie draf wik wik verby
Treurwilg kyk en kyk en

4.
‘n Voëltjie vroetel ongeduldig
In die takelwerk van takke
Die bos wag stil groen asem
Vir blink druppels sing

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top