Dag julle!
Die nuus vandag het my weer verstom. Dink julle dié is waar? “Zuma onthul sluipmoord-komplot”.
Hierdie nuus is bietjie grillerig: “Nege siek met 'superkiem'”
En wat dink julle hiervan? “UB40 bankrot verklaar”
Mag die week so lekker soos rooi rooi wyn wees.
Maggie

