On gender and violence
2015-11-17"He turned to walk away and then turned back and stared at my legs. For what felt like a long time. He then looked up, licked his lips in a suggestive manner and walked away."
Tussen middernag en dagbreek – nagmerries word gewaarborg
2012-10-17 "Moontlik is dit juis wat Bogaards met al dié besonderhede beoog het: om afgryse by die leser uit te lok."Donker plekke ’n waardevolle toevoeging vir die misdaad- en spanningsverhaal-fynproewer
2012-02-21 "Ek het Donker plekke met oortuiging toegevou nadat ek die laaste verhaal gelees het. ... Die vraag is egter of lesers wat nuut tot die misdaad- en spanningsgenres sold sal wees op dié versamelbundel, en die antwoord is ’n moeilike toffie om te kou."VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
2012-01-13Vandag is my laaste dag as SêNet-webmeester – ek betree van Maandag af die advertensiewêreld, maar ek laat julle in die baie bekwame hande van die LitNet-redaksie.
DONDERDAG; 12/01/12, ENIGSTE UITGAWE
2012-01-12Dag SêNetters!
Wat dink julle van hierdie inisiatief van Wimpy?
DINSDAG; 10/01/12, ENIGSTE UITGAWE
2012-01-10Onthou julle het nog net een dag om in te skryf vir ons kinderboek-kompetisie!
MAANDAG; 09/01/12, ENIGSTE UITGAWE
2012-01-09Die nuwe LitNet-platform is na maande – of is dit jare? - op sy nippertjie en ons hoop om baie gou “op die lug te wees” met ons nuwe LitNet. Kyk solank oulaas na die huidige LitNet, want iets heeltemal nuut wag!
– Etienne van Heerden, Uitvoerende redakteur