MAANDAG; 09/01/12, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters!

Op hierdie Maandag het ek goeie nuus. Lees bietjie hier:

Die nuwe LitNet-platform is na maande – of is dit jare? - op sy nippertjie en ons hoop om baie gou “op die lug te wees” met ons nuwe LitNet. Kyk solank oulaas na die huidige LitNet, want iets heeltemal nuut wag!

– Etienne van Heerden, Uitvoerende redakteur

Wat dink julle kom?

Geniet die week!

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top