DINSDAG; 03/01/12, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Goeie dag en gelukkige Nuwejaar SêNetters!

Baie van julle hou nog vakansie, maar vir die van julle wat reeds op kantoor is – mag die eerste week maklik en vinnig gaan.

As jy op soek is na ’n nuwe amp, kan jy gerus hier onder loer, jy is bes moontlik die jongste lid van die LitNet-familie.

Wat het julle die vakansie gelees? Vertel bietjie!

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top