Dag SêNetters!
Vir die van julle wie se kleingoed nog skoolvakansie hou (en wie regtig wens vakansie-roomys-“ek is verveeld”-tyd was reeds klaar) het ek vandag goeie nuus. ’n Propvol kinderboekpakkie van Lapa kan in die volgende week gewen word en al wat jy hoef te doen om in te skryf is om vir my ’n e-pos te stuur met jou posbesonderhede.
Die boekpakkie bestaan uit hierdie vyf boeke (vir meer inligting kan jy bloot op die boek klik):
boekeprentjie
Die wenner sal volgende Woensdag aangekondig word.
Geniet die kleinsaterdag!
Maggie






