VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE

  • 3

Dag SêNetters!

Vandag is my laaste dag as SêNet-webmeester – ek betree van Maandag af die advertensiewêreld, maar ek laat julle in die baie bekwame hande van die LitNet-redaksie.

Mag dit met elkeen van julle goed gaan, mag die jaar vir alma vrugte afwerp, en mag ons almal net na goeie musiek luister. Ek hoop dat hierdie nuwe LitNet julle toelaat om steeds en selfs meer julle bekke te rek.

Groetnis en tot ons weer praat ...

Maggie

  • 3

Kommentaar

  • Francois van Wyk

    Sterkte vorentoe Maggie! Ek hou baie van die nuwe LitNet. Dit gaan seker net 'n rukkie neem om gewoond te raak daaraan!

  • CorneliusHenn

    Maggie, baie dankie vir jou verdraagsaamheid deur al die beproewinge. Ek's seker met die nuwe LitNet gaan jy net mangels sien soos die bekke rek.

    Mag jou pad vorenetoe met rose en liefde besaai wees.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top