Namib, ek beny jou eenvoudige lewe

  • 0

Stadslewe is erg. Dis ’n aanpassing om video net op Saterdae te kyk, om batterye anders te spaar. So ook met TV? Stadsmense verstaan nie. Dan, vir jou is die skryf op LitNet seker ’n manier om jou gat te vul? Vertel ons ’n paar stories uit Damaraland man. Dis ’n plek waar afsondering byt, soos in bv Tankwa Karoo. Verandering is mos ’n stadige ding in afgeleë plekke? Vertel ons ’n karrie-bier of turksvy-storie. Of ’n Wamboland-visvangstorie? Ek kon my verkyk aan Shanna’s as Wambovroue loop en vis en “prawns”? vang. Dan daai Wambo-hoenders wat vlieg soos duiwe en bokke wat papiersakke in dwarrelwinde jaag. Wonder of dit al ekonomies anders is daar. Staan die Wambo-vroue nog en pie so langs die teerpad? Ek onthou daai pismotte, wat ’n seer storie was.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top