"Zonika" deur Susan Stoltz

  • 0

Zonika

KOOR:
Zonika
engel-ogies
asemsnakmooi my meisiekind
deur vlees deur bloed met my verbind
Zonika
beautiful bekkie
suikerstroop soentjies op my mond
daar waar jy loop aanbid ek die grond

Hemel en aarde lieflingkind
Beweeg ek sonder skroom vir jou
Jy’s God se mooiste wonderwerk
My pragprinses

KOOR:
Zonika
engel-ogies
asemsnakmooi my meisiekind
deur vlees deur bloed met my verbind
Zonika
beautiful bekkie
suikerstroop soentjies op my mond
daar waar jy loop aanbid ek die grond

Ja jou spoortjies in my hart
Dit ken net nooit ’n briek
Jy’s ongelooflik spesiaal
My pragprinses

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top