"Sê vir my" deur Susan Stoltz

  • 0

Sê vir my

Die oomblik toe my oë joune ontmoet
Het duisende vlinders my maag kom begroet
Is ek verlief
Ja doller as dol
Jy is die een my wyf

KOOR:
Sê vir my, vir my
Mag ek jou bekkie soen, ja soen
Ek wil dit tog so graag doen
Sê vir my, vir my

My liefie die aap is nou uit die mou
Ek’s bietjies begerig beenaf oor jou
Maak jy my gek
Ja maller as mal
Jy is die een my wyf

KOOR:
Sê vir my, vir my
Mag ek jou bekkie soen, ja soen
Ek wil dit tog so graag doen
Sê vir my, vir my

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top