Boekpraatjie: Sonja Loots by Protea Boekwinkel

  • 0
Sirkusboere
Sonja Loots
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624053354
Prys: R130.95

Klik hier en koop Sirkusboere nou van Kalahari.net!

Saterdag, 22 Oktober. Sonja Loots sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) oor haar pasverskene roman, Sirkusboere, gesels.

Haar redakteur, Francois Smith, sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ’n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top