Juistement KdK

  • 0

Ek sien jy reken: "geesteswetenskaplike studies wat bevestig dat kindertjies besonder spiritueel is."

Juistement ... en godsdiens is presies die teenoorgestelde van spiritualiteit ...

Godsdiens is breinspoeling, hallusinasies en pure eenhonderd persent uit die BOSE uit.

Enige godsdienstige is so mal soos die malste haas ... kinders is presies die teenoorgestelde daarvan ...

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top